AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Besluit oor aartappelheffing finaal

Aartappels SA (ASA) kon nie die Portefeuljekomitee vir Landbou en Grondsake oortuig om sy besluit oor 'n heffing op aartappels te verander nie.

Dit volg nadat die komitee vroeër die Nasionale Landboubemarkingsraad (NLBR) se aansoek om 'n heffing afgekeur het, hoofsaaklik weens wanbestuur wat tot 'n verlies van R32 miljoen vir die ASA gelei het en die Aartappeltrust se geld uitgeput het.

Mnr. Frank Lawrence, voorsitter, en dr. Niël Theron, hoofbestuurder van die ASA, het die voorsitter van die komitee, mnr. Neo Masithela, gevra om 'n kans om die ASA se saak aan die komitee te stel.

Mnr. Lawrence het aan die komitee gesê die ASA is weens dié organisasie se kundigheid die beste liggaam om die aartappelbedryf te dien. Statutêre heffings is nodig om die ASA te finansier.

Die organisasie het niks om weg te steek nie, ook nie die foute wat gemaak is nie.

Hy is ten gunstige van 'n forensiese oudit deur die Departement van Landbou soos wat die komitee wil hê. Die hoofrede waarom die ASA nie self so 'n oudit laat doen het toe van wanbestuur bewus geword is nie, was die hoë koste en dit sou nie werklik die bedryf help nie.

Hy het verduidelik hoe die ASA deur sy betrokkenheid by Naspal ál dieper in die moeilikheid beland het. Die organisasie se bestuurstrukture was nie reg daarvoor nie. Boonop was finansiële verslagdoening swak en die bestuurstyl outokraties.

Mnr. Lawrence sê die ASA het op sy kongres verlede jaar drastiese stappe aanvaar om die organisasie reg te ruk. Bitter min lede van die vorige uitvoerende bestuur is behou en die organisie het homself herstruktureer.

Die ASA kon nie die komitee se voorbehoude uit die weg ruim nie. Benewens die forensiese ondersoek, sal die komitee ook aanbeveel dat 'n nuwe trust, wat onafhanklik van die ASA is, gestig word as die bedryf 'n heffing wil hê.

Ná die bespreking het mnr. Lawrence en dr. Theron gesê die ASA sal voortgaan met die goeie werk wat hy vir die bedryf doen, al sal hy nou noodgedwonge verder moet besnoei.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.15
-0.8%
Rand - Pond
20.13
-0.2%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,694.80
-1.1%
Silwer
20.13
-2.6%
Palladium
2,192.88
-3.1%
Platinum
916.50
-1.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot