AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Besluit oor swartvlek wéér uitgestel

Die EU het wéér sy besluit oor maatreëls vir sitrus uit SA uitgestel, maar produsente is gerat vir enige strenger reëls.

Al het die Europese Unie (EU) wéér sy besluit oor maatreëls vir sitrus uit Suid-Afrika vir hierdie seisoen uitgestel, is die plaaslike bedryf gerat vir strenger reëls wat dalk opgelê kan word, sê mnr. Deon Joubert, die bedryf se spesiale gesant by die EU.

"In die stadium geld 2013 se invoerreëlings om die risiko dat swartvleksiekte na Europese boorde oorgedra kan word, te verklein, amptelik, maar ons bedryf handhaaf baie strenger maatreëls. Ons voer uit asof 'n besluit oor strenger reëls aanvaar is.”

Die Europese Kommissie se direktoraat-generaal oor gesondheid en verbruikers (algemeen bekend as DG SANCO) het nadat sy staande komitee oor plantgesondheid op 29 en 30 April vergader het, bekendgemaak dat besluitneming uitgestel word tot die komitee se volgende sitting op 26 en 27 Mei. Dit sal die staande komitee se vierde sitting vanjaar oor die aangeleentheid wees.

Lof vir produsente
Joubert is vol lof vir die manier waarop die sitrusbedryf, en veral die produsente, die bedreiging takel. Hulle het 1 186 boorde aan uitvoer na die EU onttrek, wat 'n groot gedeelte van die risiko verwyder het. Verder pas hulle bykomende maatreëls wat verlede jaar ontwikkel is, in alle aspekte van hul boerderye toe.

Joubert sê die maatreëls is veral gemik om vrugte in die laaste deel van die seisoen, rondom September en Oktober, vry van swartvlek te hou. "Ons het tradisioneel nie probleme vroeg in die seisoen nie."

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.62
+1.2%
Rand - Pond
20.22
-0.1%
Rand - Euro
17.58
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.44
+1.6%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,725.84
+1.5%
Silwer
21.13
+2.0%
Palladium
2,327.19
+4.6%
Platinum
934.85
+3.4%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.4%
Alle aandele
66,313
+3.3%
Hulpbronne 10
64,568
+4.7%
Industriële 25
80,073
+3.3%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Verhouding moet op vertroue en eerlikheid gebou word, volkome ramantiek die beloning.
Leer my ken as nederig en 'n maklike persoon met christelike waardes sonder aanstelligheid wat vrede en liefde koester. Ek hou van kampeer met die karavaan en in die natuur...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot