AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Besluite oor klimaat is nou nodig

Kenners van klimaatsverandering van Brasilië, Suid-Afrika, Indië en China trek in Durban saam om op standpunte ooreen te kom met die oog op die Cop17-beraad.

Kenners van klimaatsverandering van Brasilië, Suid-Afrika, Indië en China trek sedert gister in Durban saam om op standpunte en beleide ooreen te kom met die oog op die Cop17-beraad.


Die Verenigde Nasies (VN) se onderhandelings oor klimaatsverandering (Cop17) vind in Desember plaas. Vandeesweek se byeenkoms is die tweede basiese byeenkoms sedert Cop 16 verlede jaar in Mexico plaasgevind het.


Strategiese besluite

Die doel van die basiese byeenkoms is om op 'n strategie ooreen te kom tussen die lidlande met die oog op die Cop17-beraad wat van 29 November tot 9 Desember sal plaasvind, aldus die webwerf Engineering News.


Pres. Jacob Zuma het onlangs daarop aangedring dat 'n wetlik bindende ooreenkoms die Cop17-beraad bereik moet word. Dit is redelik algemeen op die berade dat nie besluite geneem word nie omdat verskillende lande verskillende belange het.


Zuma het gevra dat druk op lande geplaas word wat dit moeilik maak om aksie te neem, aldus BusinessDay.


Dit sal 'n groot politieke slag vir Suid-Afrika wees om te slaan as die beraad wat die land aanbied daarin slaag om 'n ooreenkoms te beding vir die Kioto-protokol, 'n internasionale ooreenkoms wat beoog om die vrystelling van kweekhuisgasse in ontwikkelde lande te beperk.


Belangrike sake vir streek

Volgens die president van Gaboen, pres. Ali Bon Ondimba, moet Afrika saamstaan oor dié kwessie aangesien die streek die meeste sal ly as klimaatsverandering nie aangepak word nie.


Ondimba sê die twee groot probleme is hoe om tegnologie van ontwikkelde lande na ontwikkelende lande oor te dra en die finansiering van programme wat “groen” tegnologie aanmoedig.


Bron: Engineering News en BusinessDay


27 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
+0.6%
Rand - Pond
21.07
+1.0%
Rand - Euro
18.15
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,769.98
+0.1%
Silwer
22.13
-0.5%
Palladium
1,855.00
-1.2%
Platinum
990.00
-1.0%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,420
-0.2%
Alle aandele
74,557
-0.2%
Hulpbronne 10
73,980
-1.1%
Industriële 25
91,397
-0.1%
Finansiële 15
15,738
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wie weet
Ek dink ek is maklik om oor die weg te kom. Is baie getrou eerlik opreg . Ek is nie opsoek na lekker tyd! Ook nie om jou tyd te mors.
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot