AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Bespreek nou vir teeltsimposium

Prof. Darrh Bullock van die VSA is vanjaar se hoofspreker by Voermol en SA Stamboek se Elite-teeltsimposium.

Vanjaar se Voermol/SA Stamboek Elite-teeltsimposium word op Woensdag, 4 Mei, in Bloemfontein by Leopards and Lace in Bloemfontein aangebied. Prof. Darrh Bullock, professor in voorligting vir dieregenomika van die Universiteit van Kentucky in Amerika sal as hoofspreker optree.

Die hooftema van die teeltsimposium, en prof. Bullock se hoof besprekingspunt, is die gebruik van toepaslike hulpmiddels in paringstelsels om maksimum wins te maak. Hy is betrokke by die opleiding van boere in Amerika, spesifiek binne die velde van diereteelt, genetika en kruistelingstelsels.

Ander sprekers wat op die dag sal optree is:

Dr. John Becker is die sentrumbestuurder vir die Afrikasentrum vir Genetegnologie, waarby die LNR, WNNR en die Universiteite van Johannesburg en Pretoria direk betrokke is. Hy is ook voorsitter van die projekkomitee vir die Vleisbees Genomiese Projek in Suid-Afrika (BGP). Hy gaan gesels oor die vordering met die projek.

Dr. Lise Sandenbergh, ’n wetenskaplike by die Wes-Kaapse landboudepartement wat spesialiseer in skaap-genomika en me. Lydia Bosman, tans besig met haar PhD-studies aan die Universiteit van Pretoria oor die implementering van vleisbees-genomika doen ook ’n  voorlegging. Hul aanbieding handel oor genomiese inligting by skape en vleisbeeste, die eerste Suid-Afrikaanse ontledings en toekomstige vooruitsigte.

Dr. Japie van der Westhuizen, bestuurder van produksie-aantekening by SA Stamboek en erkende genetikus in diereteelt-geledere, doen ’n aanbieding oor die toekoms en die nuutste ontwikkelings in teling- en bestuursinligting by SA Stamboek.

Die simposium word afgesluit met ’n paneelbespreking oor gevorderde teling by vleisbeeste, melkbeeste en kleinvee, waar kundiges vrae sal beantwoord en die besprekings sal lei. Simposiumgangers kan die maksimum praktiese antwoorde en kennis uit dié sessies put.

Registrasiefooie vir die simposium beloop R550 per persoon en vir studentegroepe van vyf en meer, kos dit R350 per persoon. Dit sluit symposium-materiaal, verversings en ’n ligte middagete in. Kontak gerus vir Sherri of Elmi by 051 410 0900 of stuur ’n epos na sherri@studbook.co.za om jou plek te bespreek.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-1.3%
Rand - Pond
20.11
+0.1%
Rand - Euro
17.64
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,713.07
-0.2%
Silwer
20.66
+0.1%
Palladium
2,253.50
-0.2%
Platinum
925.00
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot