AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9000
-16,00
CORN
05 Okt
-
4897
17,00
SOYA
05 Okt
-
9245
-20,00
SUNS
05 Okt
-
10203
-7,00
WEAT
05 Okt
-
7199,8
30,80
WMAZ
05 Okt
-
4947
31,00
YMAZ
05 Okt
-
4865
9,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Besproeiingsleier ‘te vroeg weggeneem’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Terius en Carina Meyer. Foto: Verskaf
Terius en Carina Meyer. Foto: Verskaf
Mnr. Tertius Meyer, voorsitter van die Gamtoosbesproeiingsraad, is onlangs aan kanker dood.

“Hy gaan werklik gemis word. Hy is te vroeg weggeneem.”

Só sê me. Rienette Colesky, uitvoerende hoof van die Gamtoosbesproeiingsraad, oor mnr. Tertius Meyer, wat einde Oktober op die ouderdom van 56 jaar aan kanker dood is.

Meyer was ’n vierdegeslagboer by die Mandararynboerdery, ’n sitrusboerdery naby Hankey in die Oos-Kaap, en was ook die voorsitter van die Gamtoosbesproeiingsraad in die Gamtoosvallei. Volgens sy seun, Warren, het Meyer in 1990 by die boerdery aangesluit nadat hy twee jaar in die weermag was en die graad BSc in hortologie aan die Universiteit van Pretoria verwerf het.

Toe hy saam met sy pa, Johan, begin boer het, was daar 30 ha sitrus aangeplant, hoofsaaklik Kaapse naartjies. Sedertdien het hy die boerdery uitgebou dat nou nagenoeg 18 sitruskultivars verbou word. Sitrusproduksie is die primêre vertakking van die boerdery. Ander vertakkings is ’n sitruspakhuis en een van Meyer se groot stokperdjies is sy Bonsmarabeeste op ’n plaas naby Mosselbaai.

“Hy het nooit ’n dag in sy lewe gewerk nie, dit was sy passie en liefde om te boer en dit is al wat hy wou doen, en selfs op sy laaste het hy gesê hy wens hy kon nog ’n bietjie boer,” sê Warren.

Meyer het sedert 2003 in die Gamtoosbesproeiingsraad gedien, waar hy die Hankey-wyk verteenwoordig het. Hy is in 2011 as voorsitter gekies nadat mnr. Merwe du Preez aan kanker dood is.

“Hy was vir my ’n groot mentor, en het baie vir my beteken ten opsigte van my posisie as uitvoerende hoof,” sê Colesky. “Dit was altyd lekker om gedagtes uit te ruil oor sekere sake.”

Sy sê hy was baie regverdig. Hy sou eerder ’n onderwerp beredeneer en baie logies en analities na ’n saak kyk. Dit was vir haar en die res van die raad tot voordeel.

“Hy as leier en die res van die raadslede was ’n baie lekker span en hulle het goed saamgewerk, daar was altyd ’n goeie atmosfeer en besluitneming was altyd goed.”

Meyer het gestreef na innovering en vernuwing. Hy het ’n demokratiese Suid-Afrika omarm en dit probeer uitbou, sê Colesky.

Meyer laat sy vrou, Carina, en twee kinders, Lara en Warren, wat die boerdery sal oorneem, agter.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.73
-0.6%
Rand - Pond
20.22
+0.0%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.47
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,712.67
-0.8%
Silwer
20.67
-1.9%
Palladium
2,319.00
-0.2%
Platinum
924.50
-1.0%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,462
-0.6%
Alle aandele
65,911
-0.6%
Hulpbronne 10
63,505
-1.7%
Industriële 25
79,775
-0.4%
Finansiële 15
14,104
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot