AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Beste fynwolvag gesoek

Zegna, die bekende Italiaanse vervaardiger van fynwolkleedstowwe, bied weer ’n kompetisie aan om die beste vag van 17,9 mikron en fyner te vind.

Zegna, die bekende Italiaanse vervaardiger van fynwolkleedstowwe, bied dié seisoen weer ’n fynwolkompetisie aan om die beste vag van 17,9 mikron en fyner te vind.


Die doel is om produsente aan te moedig om fyner te teel en die gehalte van hul wol te verbeter. Punte word volgens ’n glyskaal toegeken vir veseldeursnee, gewig, treksterkte en eenvormigheid in die stapel. Veseldeursnee tel die meeste punte, nl. 50 uit ’n totaal van 100. Die beoordelaars let ook op treksterkte en die gesonde groei van die stapel. Daarbenewens moet die wol ’n goeie lengte hê.

Geen vagte van skape wat jassies gedra het, sal aanvaar word nie.

Ermenegildo Zegna se wolmeule is in 1910 in Trivero, ’n klein Italiaanse dorpie naby Biella, opgerig en word sedertdien deur die familie bedryf. Die voorsitter is graaf Paolo Zegna. Die maatskappy het sy eerste fynwolkompetisie in 1963 in Tasmanië, Australië geloods.

Vandag is die Zegna-groep, wat ’n toonaangewer in die vervaardiging van fynwolstowwe van gehalte is, een van die grootste verbruikers van ekstrafyn-Merinowol en het die maatskappy sowat 5 000 mense oor die hele wêreld heen in diens.

Die sluitingsdatum vir inskrywings is 28 Februarie 2010. Inskrywingsvorms is by wolmakelaars en op Cape Wools se webwerf by www.capewools.co.za  beskikbaar.

Vir meer inligting skakel Ona Viljoen, André Strydom of Jakes Mulder of by Cape Wools, tel. 041 484 4301, of stuur ’n e-pos aan onav@capewools.co.za.

5 Oktober 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+0.3%
Rand - Pond
22.30
+0.5%
Rand - Euro
19.63
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+1.8%
Platinum
967.40
+0.8%
Palladium
1,436.35
+1.4%
Goud
1,963.81
-0.5%
Silwer
23.33
+0.0%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,865
+0.6%
Alle aandele
76,480
+0.6%
Hulpbronne 10
66,658
+0.3%
Industriële 25
103,311
+1.0%
Finansiële 15
15,614
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na liefde
Ek is eerlike opreg en weet hoe om ' n dame spesiaaal te laat voel. Ek hou ook van buite lewe en avontuurlustig
Kom ons skryf ons eie roman
Wel ek hou van baie lag, dus vriendelik. Ek is energiek en wil nog die lewe geniet. Hou van stap en soms oefen as tyd dit toelaat. Hou van die buitelewe en natuur. Geniet dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot