AFGRI
BEAN
09 Des
-
9600
95,00
CORN
09 Des
-
4405,4
14,40
SOYA
09 Des
-
10400
72,00
SUNS
09 Des
-
10530
69,00
WEAT
09 Des
-
6751
-13,00
WMAZ
09 Des
-
4780
-31,00
YMAZ
09 Des
-
4730
-2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Beste jongboer in Wes-Kaap aangewys

Die Wes-Kaapse Santam Jongboer van die Jaar vir 2011 is mnr. Werner du Plessis (34) van Goosen-Boerdery, Prince Afred Hamlet.

Die Wes-Kaapse Santam Jongboer van die Jaar vir 2011 is mnr. Werner du Plessis (34) van Goosen-Boerdery, Prince Afred Hamlet.


Die twee jong boere wat kop aan kop met hom in die naaswenner-posisies was vir hierdie gesogte toekenning, is mnre. Jean Kotzé (33) van Zuurvlakte, Porterville, en Hendrik Botha (34) van Stettyn Wingerde, Worcester.


Groente- en vrugteboer

Die toekenning is bekend gemaak op ’n onthaal ná die jongboerkongres op Somerset-Wes. Du Plessis produseer reeds 13 jaar lank groente en vrugte op die plaas nadat hy sy landboudiploma aan die landboukollege Elsenburg behaal het.


Hy is lid van Warm Bokkeveld-landbouvereniging en is getroud met Tania. Hulle het twee kinders. Hy glo aan deeglike leiding en goeie riglyne waarvolgens geboer moet word, en bied aan sy werkers geleenthede vir ontwikkeling met deelnemende bestuur.


Hy is nie bang vir nuwe uitdagings nie en is ’n leier in sy omgewing. Kotzé boer reeds nege jaar lank met bessies en wingerd en het ’n B.Sc.-graad in hortologie en landbou-ekonomie. Botha boer reeds tien jaar met wingerd en het ’n B.Sc.-graad in wingerd- en wynkunde, asook opleiding in wynbestuur.


Lees hier oor die wenner van 2010.


6 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
-1.1%
Rand - Pond
21.29
-1.3%
Rand - Euro
18.29
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.81
-1.5%
Rand - Jen
0.13
-1.2%
Goud
1,797.73
+0.5%
Silwer
23.50
+1.9%
Palladium
1,963.22
+1.7%
Platinum
1,030.76
+2.1%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot