AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9016
-76,00
CORN
04 Okt
-
4794
-92,00
SOYA
04 Okt
-
9280
-85,00
SUNS
04 Okt
-
10215,8
35,80
WEAT
04 Okt
-
7175
-24,00
WMAZ
04 Okt
-
4905
-79,00
YMAZ
04 Okt
-
4755
-78,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Beste plaaswerker in Wes-Kaap aangewys

Vanjaar se Wes-Kaapse Plaaswerker van die Jaar is mnr. Jerome Thomas van Kanonkop-wynlandgoed.

Hy is op ’n glansgeleentheid in Stellenbosch aangewys as vanjaar se wenner van die Wes-Kaapse Plaaswerker van die Jaar-kompetisie. Dié kompetise gaan elke jaar van krag tot krag en vanjaar was geen uitsondering nie. ’n Rekordgetal van 1 057 plaaswerkers het vanjaar ingeskryf.

Thomas is die afgelope 14 jaar werksaam op die landgoed waar hy as ’n seisoenwerker begin het. Tans beklee hy ’n junior bestuursposisie en is verantwoordelik vir die toesighouding van die werkers. “Ek het dit nie verwag nie, maar dit is ’n droom wat verwesenlik is,” het ’n oorstelpte Thomas gesê. Hy het weggestap met pryse ter waarde van R100 000 wat onder meer kontant, ’n studiebeurs en ’n oorseese studiereis insluit.

Die prys is deur mnr. Alan Winde, die Wes­Kaapse minister van ekonomiese geleenthede, oorhandig. Volgens mnr. Winde is die Wes­Kaapse landbousektor verantwoordelik vir ’n ekonomiese inspuiting van sowat R14,7 miljard in die provinsie en word ongeveer 129 000 werksgeleenthede deur dié sektor geskep. “Ek glo in die kompetisie. Dit gee die nodige erkenning aan werkers in ’n baie belangrike sektor van ons land,” sê Winde.

Mnr. Franklin Jansen van die plaas Jamacajo, Hexvallei, is aangewys as die plaaswerker met die meeste potensiaal. Die provinsiale katagoriewenners is ook tydens die geleentheid aangewys. Hulle is: Mnr. Hendrik Rooi van die Witzenberg­streek (algemene werker), mnr. Bonito Pedro van Grabouw (trekkerdrywer), mnr. Wayne van Rooyen van Stellenbosch (administratiewe personeel), mnr. Booi Blom van Koup (diereproduksie), mnr. Gladwin Nzima van Stellenbosch (tegniese operateur), mnr. Dawid Davids van die Hexvallei (besproeiingspesialis), me. Rose van Wyngaard van Franschhoek (sosiale ontwikkeling), mnr. Japie Petoors van die Hexvallei (junior bestuur), mnr. Faiz Neethling van die Langeberg­streek (middelbestuu

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
+0.4%
Rand - Pond
20.20
+0.0%
Rand - Euro
17.54
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.8%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,708.76
+0.5%
Silwer
20.86
+0.7%
Palladium
2,267.95
+2.0%
Platinum
912.00
+0.8%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,174
+2.3%
Alle aandele
65,671
+2.3%
Hulpbronne 10
63,439
+2.9%
Industriële 25
79,256
+2.2%
Finansiële 15
14,032
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek....
Eks n kind van God. Eerlik, opreg en vriendelik. Het 2 kinders wat alles beteken vir my. Hou van motorsport, kamp en buitelug. Waardes en lojaliteit baie belangrik asook...
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot