AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Beste plaaswerkers in Hexvallei

Die wenners in die Hexvallei Produsentevereniging (HPV) se Plaaswerker van die Jaar-kompetisie is onlangs op De Doorns aangewys. Dit is die eerste kompetisie van sy soort in Suid-Afrika.

Me. Magdalena Ruiters van AS Viljoen Boerdery is aangewys as die beste algemene werker, mnr. Abraham Andrews van Bonne Esperance is die beste junior bestuurder en mnr. Antonie Visagie van Eilandia is die wenner in die middelbestuur-kategorie.

Mnr. Visagie het gesê hy was voorheen 'n gewone werker. "Ek het egter 'n ideaal gehad. Ek het alle geleenthede wat na my kant toe gekom het, aangegryp. Julle moet dit ook doen."

Ook mnr. Andrews het sy mede-werkers aangemoedig om harder te werk, terwyl me. Ruiters gesê het dat die erkenning baie vir haar beteken en aangespoor het tot groter hoogtes. Sy hoop dit sal ander werkers begeester om harder te werk.

Altesame 40 plaaswerkers van plase in die Hexvallei is vir dié kompetisie benoem. Hulle moes hul staal toon voor 'n groep landboukundiges van die Wes-Kaap.

Benoemdes moes hul mening gee oor die belangrikheid van opleiding, hul bydrae tot die sukses van die vrugtebedryf, samewerking en dissipline in die werkplek en 'n vraag beantwoord wat hul probleemoplossing-vaardighede getoets het.

"Die doel van die kompetisie was om erkenning te gee aan die bydrae van plaaswerkers en hul kwaliteite na vore te bring," het me. Elza Jordaan, uitvoerende voorsitter van die HPV en organiseerder van die kompetisie, gesê.

Die HPV hoop die kompetisie gaan 'n jaarlikse instelling word en dat dit mettertyd na in 'n provinsiale kompetisie kan ontwikkel.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.0%
Rand - Pond
19.42
-0.5%
Rand - Euro
17.37
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,659.31
+1.9%
Silwer
18.90
+2.8%
Palladium
2,150.51
+3.6%
Platinum
865.78
+1.4%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,413
-0.4%
Alle aandele
63,808
-0.3%
Hulpbronne 10
57,878
+1.5%
Industriële 25
78,523
-1.0%
Finansiële 15
14,099
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot