AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Beste Shiraz in SA aangewys

Twaalf Shiraz-wyne is tydens die vierde Shiraz-uitdaging by Rhebokskloof in die Paarl gekroon.

’n Bietjie meer as 200 wyne is vir vanjaar se Shiraz-uitdaging, oftewel Shiraz Challenge, ingeskryf en is deur ’n paneel van agt beoordelaars oor drie dae beoordeel. Ses finaliste is vir die afdeling vir Shiraz-versnitte gekies, met 20 finaliste vir Shiraz.

“Alhoewel die inskrywings oorwegend van die 2013- en 2014-oesjare was, is dit verblydend dat daar tog ’n klompie ouer wyne ingeskryf is wat as wenners deurgedring het,”sê dr. Andy Roediger, paneelvoorsitter. “Oor die algemeen was dit uiters moeilik om die top wyne in ’n rangorde te rangskik wat dui op die indrukwekkende diepte van vanjaar se inskrywings.”

Dit lyk of daar 'n paar kelders besig is om hul stempel op dié kompetisie af te druk deur klokslag met die louere weg te stap. “Nie minder nie as vyf produsente het die afgelope drie jaar bewys dat hulle die teuels ferm in die hand het as dit by Shiraz kom en dat hulle nie van plan is om daardie greep sommer te verslap nie.”

2016 se droom-dosyn:

Alto Shiraz 2013

Babylonstoren Shiraz 2014

Cederberg Shiraz 2014

De Morgenzon Reserve Syrah 2014

Eagles’ Nest Shiraz 2013

Fairview Eenzaamheid Shiraz 2013

KWV The Mentors Shiraz 2013

KWV Laborie Limited Collection Shiraz 2014

Rickety Bridge Shiraz 2013

Saronsberg Shiraz 2014

Strandveld Syrah 2012

Windmeul Shiraz Reserve 2013

In die afdeling vir Shiraz-versnitte het Alvi’s Drift, Eikendal en Middelvlei koning gekraai. KWV het sy spiere weer gebult nadat hulle in 2014 met twee trofees weggestap het in die afdeling vir Shiraz terwyl hul verlede jaar huistoe is met twee trofees vir hul inskrywings in die afdeling vir Shiraz-versnitte. Vanjaar was hulle terug op die verhoog met twee toekennings in die kategorie vir Shiraz.

Fairview het vir die derde agtereenvolgende jaar hul slag met die kultivar bewys. In 2014 het die Fairview Beacon Shiraz onder die 12 wenners getel en die afgelope twee jaar was dit die Fairview Eenzaamheid Shiraz wat trofees ingepalm het. Cederberg, Eagles’ Nest en Saronsberg is die ander drie kelders wat ook die afgelope drie jaar elk met 'n trofee geseëvier het.

Lede van die publiek van die wenwyne tydens die jaarlikse Shiraz-op-Skou proe. Dit vind op 21 Junie by die Kaapstad Internasionale Konvensiesentrum tussen 18:00 en 21:00 plaas. Kaartjies kos R120 per persoon kan by Webtickets of by die deur gekoop word. Die prys sluit ’n wynglas en brosjure in terwyl versnaperinge wat Shiraz komplementeer, te koop aangebied word. Kaartjies is beperk en moet liefs vooraf bespreek word om teleurstelling te vermy.

Kontak Sandra Lotz by 082 924 7254 of stuur ’n e-pos na info@shirazsa.co.za vir enige navrae.

ShirazSA2016_wenners_AGormanPhotographer

Voor (l na r): Conrad Vlok (Strandveld), Johann Fourie (KWV)

Middel (l na r): Anthony de Jager (Fairview), Anelle van Tonder (Babylonstoren), Duncan Spence (Rickety Bridge), Hanneke Botha (De Morgenzon), Lana Dippenaar (Eikendal), Tammy Turck-Nel (Cederberg), Alvi van der Merwe (Alvi’s Drift).

Agter (l na r): Du Toit Hoffman (Eagle’s Nest), Marco Ventrella (KWV), Bertho van der Westhuizen (Alto), Edmund Terblanche (Shiraz SA Voorsitter), Johan Lourens (Berthomieu Ermitage), Abraham van Heerden (Windmeul), Tinnie Momberg (Middelvlei), Dewaldt Heyns (Saronsberg).

Foto: A Gorman Photographer

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot