AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Beste slaghuise in SA aangewys

Die Cleaver-toekennnings aan die land se beste slaghuise is onlangs in Isando oorhandig.

'n Amerikaanse studie toon verbruikers vertrou boere, maar nie hulle boerderypraktyke nie en daarom moet 'n gesig by die produk geplaas word om vertroue in te boesem, sê dr. Nicolette Hall, 'n navorsingskonsultant en verbruikerskenner by die Universiteit van Pretoria.

Sy het in 'n aanbieding oor veranderende verbruikerspatrone tydens die Cleaver-toekennings aan die land se beste slaghuise gesê volgens daardie studie voel 75% van verbruikers gemaklik oor boere maar net 42% voel is gemaklik met die praktyke wat boere volg. “Daarom is 'n persoonlike benadering baie belangrik en kreatiewe maniere is nodig om verbruikers se kwelvrae te beantwoord.”

Die UP se Buro vir Voedsel- en Landboubeleid (BFAP) voorspel die verbruik van beesvleis gaan na verwagting oor die volgende dekade met 15% toeneem en die verbruik van hoender met 22%.

Hall sê arm en ryk verbruikers bestee minstens sowat 25% van hulle kosgeld aan vleis. “Soos wat verbruikers meer geld in die sak het, bestee hulle meer op vleis en minder op brood en graanprodukte.”

Foto van wenners:

Die Cleaver-toekennnings aan die land se beste slaghuise is onlangs in Isando oorhandig. Die nasionale wenners in die drie afdelings (slaghuise met vier of meer betaalpunte, slaghuise met drie of minder betaalpunte en supermarkte) was Butcher Boys, Vanderbijlpark (Platinum), Boma Vleismark, Moreletapark (Goud), West End Vleismark, Kimberley (Platinum), Country Meat, Fourways (Goud), Karaglen Super Spar, Edenvale (Platinum) and The Grove Super Spar, Nelspruit (Goud) onderskeidelik. Die ontvangers namens die slaghuis was van links mnre. Kevin Berman (Butcher Boys), Albert Louw en Danie Prinsloo (Country Meat), Marius Jordaan (Karaglen Super Spar), Rudi Oosthuyse (The Grove Super Spar), Hendrik Steenkamp (Boma Vleismark) en Adriaan de Klerk (West End Vleismark). Foto:Yolanda van der Stoep

National-Winners-3

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-0.9%
Rand - Pond
20.14
-0.1%
Rand - Euro
17.63
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,711.89
-0.3%
Silwer
20.42
-1.1%
Palladium
2,282.50
+1.1%
Platinum
919.00
-0.4%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,423
+0.4%
Alle aandele
65,783
+0.3%
Hulpbronne 10
63,199
-0.8%
Industriële 25
79,990
+1.0%
Finansiële 15
13,998
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp en iemand wat dit wil deel ,nie noodwendig alles nie. Geniet netjiese tuin en tuis. Ek hou van mense wat...
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot