AFGRI
BEAN
01 Jan
-
0
0,00
CORN
01 Jan
-
0
0,00
SOYA
01 Jan
-
0
0,00
SUNS
01 Jan
-
0
0,00
WEAT
01 Jan
-
0
0,00
WMAZ
01 Jan
-
0
0,00
YMAZ
01 Jan
-
0
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Bestuur jongbysiekte beter, vra navorser

Amerikaanse jongbysiekte moet gemonitor word om kolonies te red, terwyl 'n nuwe, onbekende siekte onder bye óók kop uitgesteek het.

Voorvalle van Amerikaanse jongbysiekte (AFB) blyk al wyer in die Wes-Kaap voor te kom, hoewel die invloed daarvan oënskynlik nie meer so erg soos 'n paar jaar gelede is nie.

Mnr. Mike Allsopp, byenavorser van die Landbounavorsingsraad op Stellenbosch, het by 'n werksessie van die Suid-Afrikaanse Byebedryfsorganisasie (Sabio) in Boksburg, gesê daar is egter geen amptelike inligting oor die voorkoms van die siekte nie.

Met die groot uitbraak in 2009 het sommige kolonies in duie gestort. Die Regering het egter nog nooit AFB-navorsing laat doen nie en ná 'n opname in 2009 is die voorkoms van die siekte ook nie gemonitor nie. “Ons weet nie regtig wat met AFB aangaan nie.”

Allsopp sê sedert November 2013 moet byeboere by die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye registreer en voorvalle van AFB in hul kolonies aanmeld. “Daar is egter nog geen inspekteurs op die grond of 'n proses om hierdie regulasies 'n werklikheid te maak nie.”

Allsopp se navorsing wys kolonies waarin AFB voorkom, sal aanvanklik geen gevolge toon nie, maar wanneer die besmette kolonie mettertyd doodgaan, sal al die ander kolonies in 'n baie kort tyd, so kort soos 'n maand, ook skielik besmet wees.

“AFB moet aktief bestuur word, ons kan nie toelaat dat kolonies doodgaan nie. Ons het inspekteurs nodig om nakoming af te dwing.”

'n Klein opname wat Allsopp in Mei onder 23 Wes-Kaapse byeboere gedoen het, het getoon die meeste inspekteer nie hul broeikaste of rame nie en sal AFB nie herken nie.

Die bestaande AFB-toets kos sowat R680 per monster. 'n Kitstoets word in die Europese Unie ontwikkel, maar dit werk nie vir die AFB wat in Suid-Afrika voorkom nie. “Ons hoop die toets kan aangepas word. Dit sal net sowat R30 elk kos.”

Allsopp is intussen bekommerd oor 'n nuwe siekte wat die laaste paar jaar in verskeie kolonies in die meeste dele van die land gevind is. Die broeisel is dood en lyk soos sagte, loperige sjokolademelk, wat Allsopp brown goo gedoop het by gebrek aan 'n beter naam.

Monsters van die kolonies het negatief vir AFB en ander byesiektes getoets. “Dit is moontlik dat ons 'n bykomende, tot nou onbekende, byesiekte in Suid-Afrika het.”

Byskrif: Mnr. Mike Allsopp, byenavorser van die Landbounavorsingsraad. Foto: Carien Kruger

Mike

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.3%
Rand - Pond
20.20
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Goud
1,700.21
+0.0%
Silwer
20.90
+0.9%
Palladium
2,254.50
+1.4%
Platinum
910.50
+0.7%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
57,850
0.0%
Alle aandele
64,227
0.0%
Hulpbronne 10
61,646
0.0%
Industriële 25
77,524
0.0%
Finansiële 15
13,815
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot