AFGRI
BEAN
09 Des
-
9420
0,00
CORN
09 Des
-
4391
0,00
SOYA
09 Des
-
10543
0,00
SUNS
09 Des
-
10900
0,00
WEAT
09 Des
-
6703
0,00
WMAZ
09 Des
-
4920
0,00
YMAZ
09 Des
-
4757
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Beswaar oor Shell by Parlement praat

Die Treasure the Karoo-aksiegroep is beswaard omdat die Parlement Shell toegelaat het om eensydig ‘n voorlegging te maak oor sy planne vir hidrouliese breking in die Karoo.

Die Treasure the Karoo-aksiegroep (TKAG) is beswaard omdat die Parlement Shell toegelaat het om eensydig ‘n voorlegging te maak oor sy planne om hidrouliese breking in die Karoo toe te pas.

Die aksiegroep het op 24 Mei ‘n brief aan die voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor wetenskap en tegnologie geskryf om beswaar te maak teen die voorlegging. Die TKAG het versoek dat die voorlegging gekanselleer moet word, of dat organisasies wat gekant is teen hidrouliese breking ‘n gelyke geleentheid moet kry.

Mnr. Jonathan Deal, nasionale koördineerder van TKAG, sê die voorlegging is om drie redes problematies. “In die eerste plek moes die portefeuljekomitee gewag het vir die multidissiplinêre taakspan om die voor- en nadele van hidrouliese breking te ondersoek. Om die ondersoek vooruit te loop met ‘n voorlegging van Shell, toon ‘n gebrek aan respek vir die proses.”

Maak nie sin nie

Deal het verder gesê dit maak ook nie sin om net een maatskappy, naamlik Shell, te nooi om ‘n voorlegging te doen en nie ander, soos Bundu en Falcon, wat ook eksplorasieplanne in die Karoo het. “Watter spesiale invloed het Shell?” het hy gewonder.

Die aksiegroep se derde punt van beswaar is die feit dat hidrouliese breking hoogs kontroversieel is, en deur slegs ‘n groep wat die tegniek goedgesind is, aan te hoor en nie organisasies soos TKAG en WWF wat daarteen gekant is, te nooi nie, is “problematies en kan die persepsie skep dat die portefeuljekomitee kant kies”.

Deal sê die publiek wag al vir ‘n geruime tyd dat die Regering die lede van die taakspan en die ondersoekterme (terms of reference) moet bekendmaak. “Shell se begeerte om noual ‘n voorlegging aan die komitee te maak, is voortydig en totaal onaanvaarbaar.”

* Die voorlegging is tydens die vergadering van die parlementêre portefeuljekomitee oor wetenskap en tegnologie op Woensdag, 25 Mei, om 10:00.

25 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
-1.0%
Rand - Pond
21.27
+0.1%
Rand - Euro
18.30
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.80
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,797.30
0.0%
Silwer
23.48
0.0%
Palladium
1,956.00
0.0%
Platinum
1,028.50
0.0%
Brent-ruolie
76.10
-0.1%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot