AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Beter geldelike bestuur bevoordeel landbou

Die Landboubesigheidskamer (LBK) sê streng geldelike bestuur het daartoe bygedra dat die getal boere teen wie die afgelope twee boekjare opgetree is weens skuld aan landbou-ondernemings, met sowat 60 % afgeneem het.

Die persentasie kliënte van landbou-ondernemings teen wie opgetree is, as 'n persentasie van die totale aantal kliënte, het van 4,22 % in 2000 tot 1,64 % in 2002 afgeneem.

Mnr. Chris du Toit, voorsitter van die LBK, sê Suid-Afrikaanse agribesighede is besig om met gesonde geldelik bestuur die landbou tot voordeel te dien.

Die invorderingsrekenings van agribesighede toon dramatiese afnames, wat daarop dui dat boere al hoe meer op die betaling van hul uitstaande skuld fokus.

Die jaarlikse opname van die LBK en die Absa Leerstoel in Agribesigheidsbestuur aan die Universiteit van Pretoria oor die geldelike posisie van agribesighede toon dat 2000 as 'n waterskeidingsjaar gesien kan word. Sedertdien verbeter die geldelike posisie voortdurend.

Die gunstige geldelike posisie word gesteun deur die goeie sakevertroue van agribesighede. Die LBK-sakevertroue-indeks toon vir die vierde kwartaal van hierdie jaar 'n toename van 15,22 % teenoor dieselfde tyd verlede jaar. In die derde kwartaal was die styging 5,94 %.

Volgens die LBK toon die Suid-Afrikaanse landbousektor ook 'n stygende neiging in internasionale mededingendheid oor die afgelope jaar in feitlik al die produkgroepe.

6 Desember 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.72
+0.6%
Rand - Pond
20.15
+0.2%
Rand - Euro
17.57
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.46
+1.4%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,709.04
+0.5%
Silwer
20.82
+0.5%
Palladium
2,316.19
+4.1%
Platinum
921.91
+1.9%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,567
+3.0%
Alle aandele
66,048
+2.8%
Hulpbronne 10
64,011
+3.8%
Industriële 25
79,668
+2.8%
Finansiële 15
14,091
+2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons deel
Het gesonde uitkyk op die lewe. Probeer gesond leef, fiks bly, stap, om buitelewe te verken en te geniet. binne. Hou van werskaf tuis, krap in die tuin. Sal graag my lewe wil...
Believe in yourself..not everyone is the same.
Vriendlike. spontaan en liefde vol. kan met enige persoon oor die weg kom. vis vang. braai. kamp. kos maak en bak. geniet bomfire. hou van dans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot