AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Beter nuus vir die varkbedryf

Die varkbedryf beleef vanjaar een van die moeilikste jare in sy geskiedenis, maar hy sal “deurtrek”, sê die PPP.

Die varkbedryf beleef vanjaar een van die moeilikste jare in sy geskiedenis, maar hy sal “deurtrek”, sê die Premier-varkprodusente-organisasie (Premier Pork Producers - PPP).

Mnr. Peter Mackford, die voorsitter van die PPP, sê ondanks die uitbreking van bek-en-klouseer wat die bedryf en die uitvoer van varkvleis geknou het, vaar hulle steeds goed.


Die PPP het Woensdag (3 Augustus 2011) sy jaarlikse kongres in Pretoria gehou. Die organisasie verteenwoordig tans 76 varkboere in Limpopo, Gauteng, Noordwes, Mpumalanga en in die noorde van KwaZulu-Natal.


Bek-en-klouseer

Mackford sê die uitbreking van die siekte in Februarie vanjaar het daartoe gelei dat tot dusver sowat 30 000 karkasse nie na Namibië, die grootste invoerder van Suid-Afrikaanse varkvleis, uitgevoer is nie.


Mnr. Jacobus Hoffman, die uitvoerende hoof van die PPP, sê die land se varkuitvoer staan tans op sowat 2 500 karkasse per week. Die meeste van dié uitvoer gaan na omliggende buurlande en baie min na China, maar die verbod op uitvoer het dit egter benadeel.


In- en uitvoer

Hoffman moedig boere aan om seker te maak dat hulle mededingend is op die internasionale mark. Hy sê dit is duidelik dat invoer in Suid-Afrika toeneem.

“Die syfers tot Junie vanjaar, meer as 30 000 ton, is ver bo die syfers vir die vorige jare.”


Duitsland het die afgelope 17 maande die land geword waarvandaan die meeste varkvleis ingevoer word.


Volgens Mackford word voorspel dat die vraag na hoendervleis in die komende jare met 44% gaan toeneem. “Ons moet en is in staat om ’n deel van daardie mark na ons mark te skuif. Ons moet onsself net reg posisioneer.”


3 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.34
+0.7%
Rand - Pond
21.05
+1.1%
Rand - Euro
18.15
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,771.82
+0.2%
Silwer
22.19
-0.3%
Palladium
1,856.14
-1.1%
Platinum
991.00
-0.9%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,420
-0.2%
Alle aandele
74,557
-0.2%
Hulpbronne 10
73,980
-1.1%
Industriële 25
91,397
-0.1%
Finansiële 15
15,738
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Baie om te bied niemand om mee te deel.
Ek is n ongekompliseerd man wat net opsoek is na goeie geselskap en moonlike geluk in die toekoms dis al.
Son en see mens.
Eks stil en op my plek. Praat met diere darem nog nie met my self nie. Hou van berg klim en fiets ry. Visvang en rugby glad nie my ding nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot