AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Beter tariewe vir spoor?

Beter vragtariewe vir die spoornetwerk is moontlik met die skep van 'n ekonomiese reguleerder vir vragvervoer.

Beter vragtariewe vir die spoornetwerk is moontlik met die skep van 'n ekonomiese reguleerder vir vragvervoer.


Die Departement van Vervoer het reeds aangedui dat hy aan ’n nasionale spoorvervoerbeleid en ’n wetsontwerp werk wat ’n oorkoepelende raamwerk vir spoorvervoer in die land sal bied.


Nuwe, omvattende model

Die plan is om die werksaamhede, infrastruktuur en regulasies te skei sodat ’n omvattende model vir die ekonomiese en veiligheidsregulering van die land se spoorweë ontwikkel kan word.


Dit is bekend dat die land slegs ’n fraksie van sy spoorlynnetwerk van 22 000 km gebruik en dat heelwat van sy sinjaal-tegnologie verouderd is.


Mnr. Jeremy Cronin, Adjunkminister van Vervoer, sê dat die land met betrekking tot sy spoornetwerk “steeds in die 1950’s leef”. ’n Paar jaar gelede is ’n spoorweg-veiligheidsreguleerder ingestel om na die veiligheidsaspekte van

spoorvervoer te kyk.


Behoefte in ekonomiese sfeer

Cronin het aangedui dat die behoefte aan ’n meer omvattende reguleerder in die ekonomiese sfeer bestaan. Hy het verduidelik dat die land ’n hawereguleerder het en dat skeepsmaatskappye kla oor die tariewe wat betaal moet word. Hierdie tariewe is egter belangrik om die volhoubaarheid van die Transnet-stelsel te verseker.


Die reguleerder sal onder meer tariewe en voorwaardes hanteer vir toegang tot spoorinfrastruktuur in Transnet se besit. Hy sal ook die geleentheid bied vir ander om die sektor te betree.


“ ’n Ekonomiese reguleerder vir die spoornetwerk kan ons in staat stel om doeltreffende tariewe te kry op ’n gebied waar daar ’n monopolie is.”

Cronin het bygevoeg dat hulle nie Transnet wil ondergrawe nie, maar dat die Regering beleggings aanmoedig.


Mnr. Sbu Ndebele, Minister van Vervoer, het onlangs aangekondig dat die departement oor die volgende drie jaar R30,2 miljard aan die spoornetwerk sal bestee. Altesame R19,5 miljard is begroot vir die verbetering van die bestaande infrastruktuur.


Lees hier meer oor die konsessies wat vir spoorvervoer beoog word.


14 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.34
+0.7%
Rand - Pond
21.06
+1.1%
Rand - Euro
18.14
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,771.46
+0.2%
Silwer
22.16
-0.4%
Palladium
1,850.09
-1.5%
Platinum
990.50
-1.0%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,420
-0.2%
Alle aandele
74,557
-0.2%
Hulpbronne 10
73,980
-1.1%
Industriële 25
91,397
-0.1%
Finansiële 15
15,738
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wie weet
Ek dink ek is maklik om oor die weg te kom. Is baie getrou eerlik opreg . Ek is nie opsoek na lekker tyd! Ook nie om jou tyd te mors.
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot