AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Beter tye wag op veebedryf

Vleis- en mielieboere kan uitsien na goeie tye, meen dr. Johan Willemse, landbou-ekonoom aan die Universiteit van die Vrystaat.

Vleis- en mielieboere kan uitsien na goeie tye, meen dr. Johan Willemse, landbou-ekonoom aan die Universiteit van die Vrystaat.


Willemse was een van die sprekers op die Landbounavorsingsraad (LNR) se vleisbeesboeredag by die Landboukollege Grootfontein op Middelburg in die Oos-Kaap. Hy sê in Australië en Nieu-Seeland het die prys van beesvleis tot die hoogste vlak in die geskiedenis gestyg.


Weens die kleiner Amerikaanse mielieoes beweeg Suid-Afrikaanse mielieprys al hoe nader aan die invoerpariteit van sowat R3 000 per ton.


“Die voerkrale kan nie bekostig om speenkalfpryse te laat daal nie aangesien daar te min diere is.


Boere wat hul vee vir dragtigheid skandeer, meld ’n afname van 20% weens dieresiektes, soos slenkdalkoors, wat met die nat weer gepaardgaan.” Willemse meen die prys van speenkalwers kan binnekort tot R20/kg styg.


Pryse sal waarskynlik nie daal

Hy sien geen rede waarom speenkalfpryse oor die volgende twee jaar drasties sal daal nie.


“As rooivleispryse egter onbekostigbaar vir verbruikers raak, gaan hulle meer vark- en hoendervleis eet. Die enigste troos is dat indien die mielieprys aanhou styg, ook dié soort vleis duurder gaan word.”


Hy het boere aangeraai om nie produktiwiteit op die plaas, noudat die mark so sterk groei, agterweë te laat nie. “Terwyl pryse só goed is, is die goue medalje om ook produktiwiteit te verbeter. Daar is nog heelwat geld te maak in boerdery indien die geleenthede reg  benut word.”


Kliek hier vir die weeklikse veilingspryse.


3 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot