AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Betogings ontwrig Hexriviervallei

Betogings deur die gemeenskap van De Doorns in die Hexriviervallei ontwrig werksaamhede op plase in die omgewing.

’n Vreedsame betoging deur gemeenskappe van informele nedersettings naby De Doorns word tans baie goed deur die Polisie in die distrik gemonitor. Mnr. Anton Viljoen, ’n boer van die omgewing, sê betogings vind al van verlede week af sporadies plaas en die gemeenskap het Maandagoggend (5 November 2012) na die dorp opgeruk.
 
Van die kwessies waaroor die gemeenskap onder meer betoog, is die aantal werkers wat beskikbaar is vir die hoeveelheid werk wat werklik bestaan, asook oor lone.

Hy sê verskeie plaaswerkers kon nie Maandag gaan werk nie, omdat hulle geïntimideer is om aan die betoging deel te neem. “Die meeste van hulle het laat weet dat hulle nie by die werk sal wees nie.”
 
Plaaswerkers
Soos wat die groep na die dorp beweeg het, het hulle glo op plase aangegaan om plaaswerkers te kry om by hulle aan te sluit. Viljoen sê met die groep se terugbeweeg na die informele nedersettings het van die betogers plek-plek die veld langs die pad aan die brand gesteek, maar dié brande is onmiddellik deur die Polisie onder beheer gebring.
 
“Die Polisie beweeg ook tussen die groep deur om te kyk dat hulle nie die veld aan die brand steek nie,” aldus Viljoen.
 
Me. Hildegard Reyneke, wat ook op ’n plaas in die omgewing woon, sê die N1 is in ’n stadium vir verkeer gesluit terwyl die groep deur die omgewing beweeg het. Haar huiswerker se man en haar twee tuinwerkers is Maandag by hul huis kom haal om aan die betoging deel te neem.
 
Intimidasie
Agri Wes-Kaap sê hulle is voortdurend met die plaaslike landbouvereniging en die Polisie in kontak om die situasie te monitor. “Ons beskou die intimidasie, die onwettige betredings op plase asook die dreigemente van betogers en beskadiging van private eiendom in ’n baie ernstige lig.”
 
Viljoen sê die situasie is sleg vir boere en plaaswerkers. “Dis nie lekker nie. Dis nie lekker vir werkers of boere nie. Maar dis nie die einde van die wêreld nie, môre skyn die son weer.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot