AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
9994,8
-121,20
CORN
20 Mrt
-
4487
-14,00
SOYA
20 Mrt
-
8529
-79,00
SUNS
20 Mrt
-
9800
-240,00
WEAT
20 Mrt
-
6607
-32,00
WMAZ
20 Mrt
-
3969,6
-18,40
YMAZ
20 Mrt
-
4165
-18,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
0,00
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
0,00
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,00
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
0,00
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
0,00
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
0,00
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
0,00
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,00
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
0,00
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
0,00
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,00
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
0,00
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,00
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
0,00
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
0,00
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
0,00
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,00
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
0,00
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,00
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,00
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
0,00
Deel

Beurse vir landboustudies in China?

Dis onnodig om plaaslike studente na Chinese universiteite te stuur om  landbou te studeer, sê prof. Johann Kirsten.

Dis nie nodig om Suid-Afrikaanse studente na Chinese universiteite te stuur om kundigheid in landbou-, bosbou- en visseryedissiplines te gaan opdoen nie.


Plaaslike landboufakulteite het genoeg kapasiteit om aan al die behoeftes te voldoen, glo prof. Johann Kirsten, hoof van die departement landbou-ekonomie, voorligting en landelike ontwikkeling aan die Universiteit van Pretoria.


Kirsten se uitspraak volg op ‘n advertensie in die mees onlangse uitgawe van die weekblad Mail & Guardian waarin die departement van Landbou, Bosbou en Visserye vol beurse aanbied vir nagraadse studie aan drie universiteite in China. Die beurse is bedoel om studente op te lei in die Regering se “voorkeurprogramme” van grond- en agrariese hervorming, bewaringsboerdery, landboumeganisasie, visgesondheid en bosboubestuur.


Die beurse dek ‘n retoerkaartjie na China, onderriggelde, ‘n maandelikse onderhoudsbedrag, siekte- en ongevalleversekering, boeke, akkommodasie in ‘n universiteitskoshuis en maaltye.


Kirsten sê die geld kan liewer vir beurse by Suid-Afrikaanse universiteite bestee word. Hulle beskik beslis oor die nodige kapasiteit.


Kirsten sê Suid-Afrikaanse universiteite staan hoog aangeskrewe in die wêreld en het samewerkingsooreenkomste met navorsingsinstansies wat wêreldleiers is. “Waar is die patriotisme? Hoekom ondersteun die departement van Landbou nie ons eie instellings nie?”


Lees meer in Landbouweekblad se uitgawe van 28 Januarie 2011.


19 Jnaurie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.54
-0.7%
Rand - Pond
22.61
-1.1%
Rand - Euro
19.77
-0.4%
Rand - Aus dollar
12.37
-0.7%
Rand - Jen
0.14
-1.8%
Platinum
971.35
+0.3%
Palladium
1,409.26
-0.2%
Goud
1,991.67
+0.1%
Silwer
22.63
+0.2%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
67,687
+1.0%
Alle aandele
73,145
+0.9%
Hulpbronne 10
64,796
+3.0%
Industriële 25
98,127
+1.1%
Finansiële 15
14,826
-1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Versigtiger
Is n buite mens, lief vir die berge en dale. Hou van plekke ontdek en te ervaar. Maar geniet ook n huislike omgewing.
Everyday is a good day
Mmmm hou van braai kamp dans en some net rustig te wees, ek is baie lief vir diere. Vra as jy iets wil weet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot