AFGRI
BEAN
28 Jan
-
9479
0,00
CORN
28 Jan
-
4568
0,00
SOYA
28 Jan
-
9642
0,00
SUNS
28 Jan
-
12400
0,00
WEAT
28 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
28 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
28 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Beurtkrag kan tot onluste lei

akkreditasie
Foto: Johan van der Merwe
Foto: Johan van der Merwe
Die sentrum vir risiko-analise (CRA) waarsku dat fase 6-beurtkrag binnelandse stabiliteit en arbeidsverhoudinge gaan toets.

Die elektrisiteitkrisis waarin Suid-Afrika hom tans bevind, word vererger deur die wêreldwye prysstygings van kunsmis en energie, sê die CRA in sy weeklikse risikoverslag.

Die feit dat dit tydens fase 6-beurtkrag baie moeilik is om veral bederfbare produkte te hanteer en vars te hou totdat dit verbruik word, gaan tot grootskaalse vermorsing bydra en die CRA waarsku dat voedselinflasie drasties kan verhoog.

Die sentrum waarsku ook dat die maatskaplik-ekonomiese impak van die voortslepende beurtkrag op vlak 6 tot onstabiliteit en onlus kan lei, veral in die wintermaande wanneer duur voedsel en gebrekkige kraglewereing verbruikers die swaarste kan tref.

Die moontlikheid van arbeidsonlus kan ook nie uitgeskakel word nie want, verduidelik die CRA, werknemers gaan probeer om werkgewers onder druk te plaas vir beter lone en salarisse om voedselinflasie en stygende lewenskoste te oorleef.

Dit sal in die algemene verkiesing in 2024 die steun vir die ANC laat daal, sê die CRA.

Gevaarligte

Intussen sê prof. Andre Jooste van die departement landbou-ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch die druk waaronder boerderye geplaas word om voortdurend meer geld te bestee net om hul dagtaak te verrig, beteken dat hul al minder kan belê in hul boerderye en uiteindelik die ekonomie.

“Met al die verhoogde insetkoste gaan dit sommige boere voor die besluit te staan bring om óf minder mense in diens te hê óf die bedryf te verlaat.”

Jooste sê die feit dat kospryse tans weekliks styg (weens 'n verskeidenheid van faktore), terwyl Suid-Afrika baie hoë vlakke van armoede en werkloosheid het en die staat se dienslewering ál meer verswak, laat gevaarligte flikker dat die onluste van 2021 hulself kan herhaal.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.23
-0.2%
Rand - Pond
21.34
-0.2%
Rand - Euro
18.73
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.23
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Platinum
1,012.08
0.0%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin oor
Wat skryf ek nou hier? Leer my eerder ken besluit self. Ek is wel n omgee mens en hou van bederf.
Plain Jane
Oor die onnodige drama, wil net die lewe geniet. Goeie hart en weet wat ek uit die lewe wil he 😊
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot