AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Beurtkrag: Vlak 3 hopelik terug teen Saterdag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Sean Christi
Ter illustrasie. Foto: Sean Christi
As daar nie vandag of môre onbeplande onderbrekings in kragopwekking kom nie, kan Eskom teen môre beurtkrag na vlak 3 verlaag. Vlak 4 sal vir vandag geld.

Só sê mnr. Thomas Conradie, waarnemende hoof van opwekking by Eskom. Hy het gistermiddag op ’n mediakonferensie gesê die nutsmaatskappy gee dringende aandag aan sy skedules vir beplande instandhoudingswerk.

Eskom se hoop om beurtkrag oor die naweek te verlaag, hang af van twee opwekkingseenhede wat vandag weer aan die werk moet wees om krag aan die netwerk te lewer.

Hy het ook genoem deel van Eskom se prioriteite is om seker te maak die beplande instandhouding raak nie agter nie en skedules bly op dreef. Conradie het ook gesê die huidige instandhouding moet op dreef bly met die oog op die komende wintermaande.

‘Volgens plan’

Hy het gesê die huidige herstelwerk aan Koeberg se eenheid een loop volgens plan. “Ons gee noukeurige aandag hieraan en dit bly ’n prioriteit.” Die herstelwerk aan van Kusile se eenhede wat nie deel was van beplande instandhouding nie, kry ook dringend prioriteit.

“Ons moet aanhou om die noodreserwes, soos die oopsiklus-gasturbines, te beskerm en daarom bestuur ons dieselvlakke baie versigtig. Ons moes die turbines juis vroeër vandeesweek baie hard inspan en dit het bygedra tot die verhoogde vlakke van beurtkrag die week.” 

Eskom het bevestig sy herstelplan wat twee weke gelede bekend gemaak het, sal oor twee jaar strek.

Conradie het ook bevestig Eskom se geld vir diesel kan nie opraak nie. “Die direksie en bestuur is heeltyd besig om planne te maak om genoeg geld vir diesel te hê. Die gebruik van die oopsiklus-gasturbines bly dus ’n prioriteit vir Eskom.”

Nuwe uitvoerende hoof

Kandidate vir Eskom se volgende uitvoerende hoof sal binne twee weke geïdentifiseer word. Mnr. André de Ruyter, uitvoerende hoof by Eskom, het skielik in Desember sy bedanking aangekondig.  

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.18
-0.5%
Rand - Pond
22.24
-0.1%
Rand - Euro
19.60
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.08
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel en soekend
Ek is lewenslustig en vriendelik hulpvaardig hou van die buite lewe kamp bosveld see en sport is n goeie luisteraar
Soek na iemand wat saam met my sal lag...
Vol skerp grappies, reg om iemand se dag op te helder, opsoek na my pasmaat wat saam met my kan lag en die lewe geniet. Hou daarvan om aktief te wees, crossfit en ry dan en wan...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot