AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Beurtkrag weens swaar reën

Aanhoudende swaar reën en steenkool wat nat geword het is die rede waarom beurtkrag weer ingestel is.

Eskom het genoeg elektrisiteit om die land te voorsien en die beurtkragsituasie wat afgekondig is, is weens swaar reën die afgelope tyd in die Mpumalanga-gebied, het me. Edna Molewa, Minister van Waterwese en Omgewingsake, gesê.

Sy het die media by die Parlement ingelig oor die twee weeklikse kabinetsvergadering. Eskom het Donderdag (vandag) ’n noodtoestand afgekondig en aangedui dat beurtkrag ingestel sal word.

Molewa het gesê hierdie is nie ’n permanente situasie nie, maar daar sal met die elektrisiteitsvoorsiener in verbinding getree word om vas te stel waarom hy nie maatreëls in plek het om sulke situasies te voorkom nie.

Voorraad het nat geword
Beeld berig dat  mnr. Andrew Etzinger, woordvoerder van Eskom, vroeër gesê het dat dié kragvoorsiener geen ander keuse gehad het nie as om beurtkrag in te stel omdat sy steenkoolvoorraad by die tien steenkoolkragstasies in Mpumalanga weens die aanhoudende swaar reën die afgelope week nat geword het.

Molewa het gesê daar is nog geen aanduiding dat sake-ondernemings negatief deur die huidige beurtkrag geraak is nie. Dit is nie die bedoeling om ondernemings te “wurg” nie, het sy gesê. Sy het wel ’n beroep op landsburgers gedoen om waar hulle kan krag te spaar.

Mnr. Ebrahim Patel, Minister van Ekonomiese Ontwikkeling, het vroeër die week gesê die Ingula-pompopgaarskema sal met voltooiing ’n uitset van 1 332 megawatt lewer, wat veral in piektye gebruik sal word. Die ander twee kragstasies, Medupi en Kusile, sal onderskeidelik teen einde 2014  en 2015 voltooi word. Daar is na raming R250 miljard in hierdie drie kragstasies belê.

Sedert 2012 het die Regering 47 kontrakte rakende herwinbare energie regoor die nege provinsies afgehandel teen ’n koste van R70 miljard. Dié projekte sal 2 460 megawatt krag tot die nasionale netwerk toevoeg.

Lesers kan op www.eskom.co.za kyk of hulle deur beurtkrag geraak word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-0.7%
Rand - Pond
19.94
-2.6%
Rand - Euro
17.60
-1.3%
Rand - Aus dollar
11.66
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,659.71
-0.0%
Silwer
18.82
-0.4%
Palladium
2,201.50
+2.4%
Platinum
868.00
+0.2%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.2%
Industriële 25
76,769
-2.3%
Finansiële 15
13,707
-2.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot