AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Beveiliging: Werk saam met die polisie

Samewerking met die polisie en die suksesvolle implementasie van die landelike beveiligingsplan sal tot voordeel van boere se algehele veiligheid wees.

Hoewel swak dienslewering deur die polisie daartoe lei dat die aanmelding van sekere misdade tekort skiet, moet boere juis voorvalle aanmeld om te verseker dat hulpbronne toegeken word vir die bestryding van dié misdade.

Mnr. Boeta du Toit, hoofbestuurder van Agri Noordwes en ondervoorsitter van Agri SA se beleidskomitee oor veiligheid, sê hy sal graag wil sien dat die landelike beveiligingsplan suksesvol toegepas word. “Ek sal graag wil sien dat die landelike beveiligingsplan, wat ’n uitstekende plan is, tot sy reg kom en dat vennootskappe met die polisie gevestig word.”

Dienslewering

Swak dienslewering deur die polisie het op baie plekke in die land daartoe gelei dat misdade soos veediefstal nie aangemeld word nie. Du Toit sê die nie-rapportering van misdaad werk uiteindelik in misdadigers se guns. “As boere nie misdade rapporteer nie, reflekteer dié misdade nie in statistieke nie. Gevolglik kan hulpbronne dus nie behoorlik toegeken word nie.”

Volgens Du Toit is meganismes beskikbaar om swak dienslewering deur die polisie aan te spreek. “Die prioriteitskomiteestelsel bied ’n geleentheid en raamwerk waarbinne probleme gerapporteer kan word. Probleme kan ook na provinsiale en nasionale vlak ge-eskaleer word.”

“Ek het 'n geval gehad waar ’n plaaswerker ’n boer met ’n mes probeer steek het. Die boer het weggespring en sy hemp is deur die plaaswerker oopgesny. Die polisie wou nie die saak hanteer nie maar ons het dit tot op nasionale vlak ge-eskaleer. Die polisie was verplig om die man te vervolg en hy is uiteindelik skuldig bevind en ’n vonnis opgelê. Na afloop van dié vervolging weet die boer se plaaswerkers dat hulle nie so durf optree nie.”

Du Toit sê volgens die betrokke boer het hy geen meer probleme met dienslewering van die polisie nie.

• In die komende weke gaan Landbouweekblad en Landbou.com die onderwerp van plaasveiligheid op ’n praktiese vlak help aanspreek. Ons verwelkom deelname en kommentaar van lesers en nooi dus lesers uit om met ons in gesprek te tree oor veiligheid op plase. Deel jou kennis en ervaring oor beveiliging of vertel van jou ervaring. Stuur epos aan cornelia.vdmerwe@24.com of kontak ons deur Twitter of Facebook.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Soek geselskap
Ek hou van gesels Ek is eerlik en opreg. Ek hou van die natuur. Ek hou van diere. Ek hou daarvan om na myself om te sien.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot