AFGRI
BEAN
31 Jan
-
9849,6
136,60
CORN
31 Jan
-
4716
28,00
SOYA
31 Jan
-
8763,8
14,80
SUNS
31 Jan
-
10018
58,00
WEAT
31 Jan
-
6749
55,00
WMAZ
31 Jan
-
4514
-36,00
YMAZ
31 Jan
-
4560
-45,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
20 Jan
-
170,89
-2,92
Ave Wool - RWS
20 Jan
-
181,89
-7,19
Beeste A2/3
20 Jan
-
58,72
2,37
Beeste AB2/3
20 Jan
-
58,36
3,52
Beeste B2/3
20 Jan
-
56,86
4,26
Beeste C2/3
20 Jan
-
52,54
0,65
Bevrore Hoender
20 Jan
-
31,75
-2,38
Bokkies (onder 30 kg)
20 Jan
-
63,65
-0,77
Bokooie
20 Jan
-
40,24
-2,32
Groot (meer as 40 kg)
20 Jan
-
41,1
-3,43
Hoender (IQF)
20 Jan
-
32,82
0,66
Medium (30-40kg)
20 Jan
-
56,66
1,18
Pork Average
20 Jan
-
37,05
0,71
Poultry Average
20 Jan
-
32,38
-0,99
Skaap A2/3
20 Jan
-
87,14
3,08
Skaap AB2/3
20 Jan
-
80,78
-2,47
Skaap B2/3
20 Jan
-
70,13
0,82
Skaap C2/3
20 Jan
-
65,78
1,26
Speenkalf
20 Jan
-
36,84
0,12
Spekvarke
20 Jan
-
38,49
1,90
Stoorlammers
20 Jan
-
38,71
0,25
Varkwors
20 Jan
-
29,77
0,61
Vars Hoender
20 Jan
-
32,57
-1,26
Vleisvarke
20 Jan
-
36,9
0,60

Bevoordeel ‘skoon’ kuddes, vra veearts

Gee veeboere erkenning as hulle hul kuddes siektevry bestuur, vra dr. Danie Odendaal, 'n veearts.

Veeboere wie se kuddes getoets en vry van ’n siekte is, of waar die siekte doeltreffend deur middel van ’n siektevoorkomingsplan bestuur word, moet uitgewys en bevoordeel word.

Dit is dr. Danie Odendaal, direkteur van Veeartsnetwerk, se oplossing om dieresiektes voorkomend te behandel ná die wye voorkoms van insek-oorgedraagde virussiektes, soos bloutong by skape en knopvelsiekte in die geval van vleisbeeste, die afgelope reëntyd.

Odendaal het op die provinsiale RPO-kongres in Bloemfontein voorgestel dat produsente wat die gesondheidstatus van hulle kuddes op die hart dra eerder beloon moet word deur hulle by medeboere aan te beveel.

Private inisiatief

Sy rapporteringstelsel vir siektes is ’n private inisiatief wat deur veeartse in werking gestel is ná die slenkdalkoors-epidemie in 2010, omdat daar nie ’n vroeë-waarskuwingstelsel in plek was nie.

Slenkdalkoors het reg deur die sentrale dele van die land versprei, sonder enige gekoördineerde stappe om die epidemie te stuit.

“Die voorsiening van kuddegesondheidsdienste word gebou rondom die identifisering van die belangrikste siektes of toestande wat produksie binne ’n bepaalde  omgewing beperk,” sê hy. Sy strewe is die voorkoming van produksieverlies en vrektes deur beplande siektebeheer op ’n kuddebasis, met die hulp van kuddeveeartse.

Maandeliks gedoen

Siekterapportering word maandeliks gedoen deur ongeveer 130 veeartspraktyke wat deur die land veegesondheidsdienste lewer.

Insekoorgedraagde bloutong het in die somer van 2016/’17 in die volgende distrikte voorgekom:

Balfour, Bethal, Delmas, Ermelo, Grootvlei, Middelburg, Nelspruit, Piet Retief,  Standerton, Volksrust, Bapsfontein, Bronkhorstspruit, Magaliesburg, Pretoria, Mokopane,  Polokwane, Brits, Christiana, Klerksdorp, Leeudoringstad, Lichtenburg, Ventersdorp, Rustenburg, Bethlehem, Bloemfontein, Bothaville, Bultfontein, Clocolan, Ficksburg, Frankfort, Harrismith, Hertzogville, Hoopstad, Kroonstad, Ladybrand/Excelsior, Memel, Parys, Reitz, Senekal, Smithfield, Viljoenskroon, Villiers, Vrede, Wesselsbron,  Winburg, Zastron, Bergville, Dundee, Estcourt, Kokstad,  Mooirivier, Newcastle, Pietermaritzburg,  Underberg, Vryheid, Aliwal-Noord, Graaff-Reinet, Humansdorp, Jeffreysbaai, Queenstown, Caledon, Heidelberg, Malmesbury, Montagu, Colesberg, De Aar, Kimberley en Upington.

Knopvelsiekte:

In die geval van knopvelsiekte was die voorkoms in dieselfde tydperk in die distrikte Balfour, Bethal, Delmas, Ermelo, Grootvlei, Malelane, Nelspruit,  Piet Retief, Volksrust, Bapsfontein, Bronkhorstspruit, Krugersdorp, Magaliesburg, Nigel, Pretoria, Lephalale, Makhado, Modimolle, Polokwane, Tzaneen, Brits, Christiana,  Klerksdorp, Leeudoringstad, Lichtenburg, Rustenburg, Schweizer-Reneke,  Stella, Ventersdorp, Vryburg, Bloemfontein, Bothaville, Bultfontein, Clocolan, Ficksburg, Frankfort, Hertzogville,  Hoopstad, Kroonstad, Ladybrand/Excelsior, Parys, Reitz, Senekal, Smithfield, Viljoenskroon, Villiers,  Vrede, Wesselsbron, Winburg, Zastron, Bergville, Dundee, Estcourt, Mtubatuba, Newcastle, Pietermaritzburg,  Pongola,  Vryheid, Underberg, Vryheid, Aliwal-Noord, Middelburg, Malmesbury, Riversdal, Colesberg, De Aar,  Kimberley en  Philipstown.

Lede van die Vrystaatse RPO gaan oor die volgende twee maande hulle entstofbehoefte vir die bestryding van knopvelsiekte by beeste en bloutong-entstof vir skape koördineer.

Die Veeartsnetwerk sal ook die RPO se kommunikasie-kanaal en logistieke vermoë in die tydperk toets om so ’n projek te kan uitvoer.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
-0.4%
Rand - Pond
21.52
-0.1%
Rand - Euro
18.91
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.25
+0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Platinum
995.39
-0.6%
Palladium
1,611.58
-1.5%
Goud
1,904.54
-1.0%
Silwer
23.11
-2.1%
Brent-ruolie
84.90
-2.1%
Top-40
73,494
-1.1%
Alle aandele
79,488
-1.0%
Hulpbronne 10
76,067
-2.4%
Industriële 25
102,102
-0.6%
Finansiële 15
16,208
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hou van kamp
Gemaklik met vriendelike geaardheid. Goeie waardes heg baie waarde aan eerlikheid. Natuur en kamp is van my voorkeure. Gesond en sportief. Bok vir sport
Aktiewe leefstyl en rustige persoonlikheid
Posiewe en vriendelike persoonlikheid Geniet mense en is baie sosiaal Diere liefhebber Aktiewe leefstyl, gym tenminste 4 tot 5 keer n week Baie gelukkig in my werk Geniet die...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot