AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Bewaringsboerdery kan werk skep

Bewaringsboerdery en meer steun aan die kleiner sektor van groot kommersiële plase, kan werkloosheid in landelike gebiede omswaai, sê die Departement van Landbou.

Sekere ingrypings, soos die optimale gebruik van grond in kommersiële landbougebiede, veral deur bewaringsboerdery, die herverdeling van grond en meer steun aan die kleiner sektor van groot kommersiële plase, kan werkloosheid in landelike gebiede omswaai.

Só sê die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye se jaarverslag vir 2013/’14 wat in die Parlement ter tafel gelê is.

Met die mededingendheid van die landbou, wat deur die hoë en stygende koste van produksiemiddele ondergrawe word, kom dit al hoe meer na vore dat ’n skuif van konvensionele na bewaringsboerdery gemaak moet word. Met bewaringsboerdery kan dieselfde of selfs beter produktiwiteit teen ’n laer koste van produksiemiddele verkry word.

Die gevolg sal wees dat produsente mededingender sal wees, terwyl die landbou se negatiewe bydrae tot die handelsbalans omgekeer word.

Verder moet ’n beter balans tussen groot kommersiële plase en kleinboerderye deur grondhervorming en ontwikkeling in die voormalige tuislande bevorder word.

Volgens die verslag is die uitdaging om die sektor vir kleinboerete laat groei nou verbind aan die uitdaging om dié soorte boerderye winsgewender te maak. Tans leef meer as die helfte van die huishoudings van kleinboere onder die broodlyn en daarom moet die Regering beter ondersteuningsdienste lewer.

In 2010 is slegs 8% kleinboere deur voorligtingsbeamptes besoek en teen 2012 slegs 13%. Luidens die verslag is daar ruimte om die grootte van die sektor vir kleinboere in dié gebiede te verhoog.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+0.3%
Rand - Pond
22.30
+0.5%
Rand - Euro
19.63
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+1.8%
Platinum
967.40
+0.8%
Palladium
1,436.35
+1.4%
Goud
1,963.81
-0.5%
Silwer
23.33
+0.0%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,865
+0.6%
Alle aandele
76,480
+0.6%
Hulpbronne 10
66,658
+0.3%
Industriële 25
103,311
+1.0%
Finansiële 15
15,614
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na liefde
Ek is eerlike opreg en weet hoe om ' n dame spesiaaal te laat voel. Ek hou ook van buite lewe en avontuurlustig
Kom ons skryf ons eie roman
Wel ek hou van baie lag, dus vriendelik. Ek is energiek en wil nog die lewe geniet. Hou van stap en soms oefen as tyd dit toelaat. Hou van die buitelewe en natuur. Geniet dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot