AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Beweerde melkvervalsers vasgevat

Die SA Inkomstediens (SAID) gaan een van die sewe maatskappye wat na bewering melk in Gauteng vervals het, vervolg weens die ontduiking van BTW. Die SA Polisiediens het ook 'n kriminele saak teen een van die sewe aanhangig gemaak.

Mnr. Peter Frank, hoof van die eenheid vir BTW-wetsvertolking, het aan Landbouweekblad gesê sewe maatskappye in Gauteng is boetes van altesame R18 miljoen opgelê n´ gevind is hulle het BTW ontduik deur na bewering vervalste melk as suiwer melk te verkoop. Op suiwer melk is geen BTW betaalbaar nie, maar sodra water of vaste stowwe, soos wei, by melk gevoeg word, is BTW daarop betaalbaar.

Vir die doeleindes van BTW is suiwer melk die produk soos wat dit van die koei af kom &151; sonder dat iets daarby gevoeg of daarvan weggeneem is.

Mnr. Frank sê die SAID se ondersoek na BTW-ontduiking op vervalste melk is na die res van die land uitgebrei omdat vermoed word dat dit heelwat wyer as net Gauteng strek.

Die Suiwelstandaarde-agentskap het die vervalste melk op winkelrakke opgespoor ná monsters geneem en deur die suiwellaboratorium op Irene, buite Pretoria, getoets is.

Mnr. Albert Loubser, bestuurder van die Suiwelstandaarde-agentskap, sê monsters word van melk geneem en ontleed om te verseker die verbruiker word nie ingeloop deur swendelaars in die bedryf nie. Die ondersoeke word landwyd gedoen met die samewerking van die nasionale Departement van Landbou.

Die resultate van die ontledings word op versoek van die SAID aan dié organisasie oorhandig, het mnr. Loubser gesê.

8 Oktober

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.33
+0.3%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,621.66
-1.3%
Silwer
18.34
-2.8%
Palladium
2,047.50
-1.2%
Platinum
852.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot