AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Bibberweer het Suid-Afrika in greep

Baie reën in dele van die land en sneeu op verskeie bergpieke veroorsaak dat bibberweek die land dié week in sy greep het.

Baie reën in dele van die land en sneeu op verskeie bergpieke veroorsaak dat bibberweek die land dié week in sy greep het.


Dit sneeu ook op die Drakensberge naby die Letseng-diamantmyn. Mnr. Mpeke Makara, ’n werknemer, sê dit het Dinsdag (5 Julie 2011) by dié myn op die grens tussen Lesotho en die Vrystaat gesneeu, maar dié sneeu was nie so dik soos dié wat in Mei vanjaar geval het nie.


Intussen het temperature van tot -6 °C Dinsdagnag in die Oos-Vrystaat voorgekom, en teen 08:00 Woensdagoggend het die kwik in Bethlehem steeds op -2 °C gestaan.


Kliek hier op foto's te sien van die sneeu wat by die Letseng-diamantmyn geval het.


Reën

Luidens ’n berig op News24.com het swaar reën Dinsdag groot skade op Port Elizabeth veroorsaak, met verskeie mense wat in hul voertuie en huise vasgekeer was.


Boere in die omgewing het aan Landbou.com gesê hoewel hulle ook reën gehad het, was hulle nog nie bewus van vloedskade nie. Dié gebied het vir sowat vier jaar ’n ernstige droogte beleef, en heelwat reën het al sedert Mei vanjaar daar geval.


Mnr. Willie du Plessis, ’n melkboer van die Tsitsikamma-vallei, sê in die eerste ses maande van die jaar het hy reeds 900 mm op sy plaas gehad, terwyl mnr. Andre de Wit, ’n appelboer van die Langkloof, sê sedert Mei vanjaar het 250 mm in dié distrik geval.


Hy sê dit is “vrek koud” in die Langkloof, maar hulle is bly vir die koue weer, want dit kan ’n goeie appel-oes tot gevolg hê. Nog reën word vandag in die Oos-Kaap verwag.


Lees ook: Boere bid vir sonskyn.


Bron: News24.com


6 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot