AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Bielie van 'n mielie-oes verwag

'n Rekord- mielie-oes word vanjaar vanweë wydverspreide reën in SA se vernaamste produksiegebiede voorspel.

Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 12,955 miljoen ton gestel, wat 4,45% of 552 150 ton hoër is as die vorige skatting van 12,403 milj. ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is met 20 000 ha of 0,75% verhoog na 2,688 milj. ha, terwyl die verwagte opbrengs 4,82 t/ha is.

Volgens die Oesskattingskomitee kan die toename in die verwagte produksiesyfer van mielies hoofsaaklik toegeskryf word aan die gunstige produksietoestande na die onlangse goeie reënval ontvang in die belangrikste produserende gebiede.

Die oppervlak onder wit mielies is 1,551 milj. ha en vir geel mielies is die oppervlak 1,137 milj. ha.

Die produksieskatting van wit mielies is 7,008 miljoen ton, 7,02% meer as die 6,548 milj. ton van die vorige skatting. Die opbrengs van wit mielies is 4,52 t/ha. In die geval van geel mielies is die produksieskatting 5,947 miljoen ton, wat 1,58% meer is as die 5,855 milj. ton van die vorige skatting. Die opbrengs van geel mielies is 5,23 t/ha.

Sonneblomsaad en ander gewasse 
Die produksieskatting vir sonneblomsaad is 825 325 ton, wat 6,06% meer is as die 778 175 ton van die vorige skatting. Die oppervlakteskatting vir sonneblomsaad is 598 950 ha, terwyl die verwagte opbrengs 1,38 t/ha is.

Die produksieskatting van sojabone is 867 700 ton, wat 4,25% meer is as die 832 350 ton van die vorige skatting. Die geskatte oppervlakte beplant met sojabone is 502 900 ha, met ’n verwagte opbrengs van 1,73 t/ha.

Die verwagte grondbone-oes is 85 265 ton, wat 3,52% meer is as die 82 365 ton van die vorige skatting. Vir grondbone is die oppervlakteskatting met 400 ha verlaag na 52 125 ha, terwyl die verwagte opbrengs 1,64 t/ha is.

Die produksieskatting van sorghum is 228 450 ton, wat 4,67% laer is as die 239 650 ton van die vorige skatting. Die oppervlakteskatting vir sorghum is afwaarts aangepas met 8 000 ha na 78 850 ha, en die verwagte opbrengs is 2,90 t/ha.

In die geval van droëbone is die produksieskatting 79 205 ton, wat 3,44% meer is as die 76 570 ton van die vorige skatting. Die oppervlakte beplant met droëbone is verhoog met 150 ha na 55 820 ha, en die verwagte opbrengs is 1,42 t/ha.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
+0.4%
Rand - Pond
19.32
+0.1%
Rand - Euro
17.27
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.8%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,628.86
+0.4%
Silwer
18.39
+0.2%
Palladium
2,076.50
+1.6%
Platinum
854.00
+0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot