AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8963
-64,00
CORN
06 Okt
-
4939
33,00
SOYA
06 Okt
-
9410
145,00
SUNS
06 Okt
-
10450
168,00
WEAT
06 Okt
-
7210,4
18,40
WMAZ
06 Okt
-
5031
71,00
YMAZ
06 Okt
-
4655
55,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Bieliemieliefees kan weer voortploeg

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
www.bieliemielie.co.za
www.bieliemielie.co.za
VKB se Bieliemieliefees sal weer vanjaar plaasvind nadat dit verlede jaar weens die covid-19-pandemie en die gepaardgaande inperkings afgestel moes word.

VKB se Bieliemieliefees is een van die talle geleenthede wat verlede jaar weens die tweede vlaag van die covid-19-pandemie nie kon plaasvind nie. Die fees vind vanjaar van 24 tot 27 Februarie op Reitz in die Vrystaat plaas.

Die feesprogram is op www.bieliemielie.co.za beskikbaar. Feesgangers kan uitsien na ’n wye verskeidenheid aktiwteite en optredes deur verskeie kunstenaars. Kinders sal in die pretpark vermaak word, terwyl voornemende en jong boere die uitstallings van die verskeie landbouprodukte kan besigtig. Daar sal ook ’n salon vir voet-, hand- of nekmassering wees, en vele meer.

Pryse

Deelnemers aan die kompetisies kan om ’n verskeidenheid pryse meeding. Jy kan oudergewoonte aan die boeresport en skattejag deelneem, ’n bul se gewig skat of jou staal toon om ’n skaap die vinnigste te kan skeer.

’n Landbou-ondertoon

Die fees lok jaarliks omtrent 17 000 besoekers. Mnr. Jan van der Walt, hoof van VKB se korporatiewe bemarkingsafdeling, sê die fees bied besoekers die geleentheid om inisiatiewe te ondersteun wat opbouend bydra tot die landboubedryf.

“Die fees het ’n baie sterk landbou-ondertoon en is daar as ’n geleentheid om meganisasie en nuwe toerusting aan potensiële klante te bemark. Omdat soveel plaaslike instellings met die fees ’n inkomste verdien, is dit vir VKB ’n voorreg om ’n bydrae tot die plaaslike ekonomie en gemeenskap te lewer.”

Die fees het een van die groot beleggers in die landbou in Suid-Afrika en Afrika, sê een van die borge.

Mnr. Danie Retief van Standard Bank sê met die bank se deelname aan die fees onderneem dié finansiële instelling om vennootskappe met boere aan te gaan en terug te gee aan hul landboukliënte. “Die Oos-Vrystaat is ’n belangrike groei-area en die Bieliemieliefees skep vir Standard Bank die geleentheid om die boere van die Oos-Vrystaat te ontmoet, te gesels en fees te vier!”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
-0.3%
Rand - Pond
20.13
-0.0%
Rand - Euro
17.65
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,715.42
-0.1%
Silwer
20.54
-0.5%
Palladium
2,262.66
+0.2%
Platinum
924.50
+0.2%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,627
+0.7%
Alle aandele
66,048
+0.7%
Hulpbronne 10
63,313
-0.6%
Industriële 25
80,386
+1.5%
Finansiële 15
14,086
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Sterrekyker
Ongekompliseerd, eerlik, opreg, liefdevol. Wat jy sien is wat jy kry. Stel gewoonlik ander voor myself. My familie en naby vriende is baie belangrik vir my, en ek sal enigiers...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot