AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Bien Donn

Vroue wat die Bien Donné-ekspo van 7 tot 9 November besoek, moet seker maak hulle stap nie by Landbouweekblad se stalletjie verby nie. Diegene wat hul voorkoms wil opknap of 'n nuwe vaardigheid wil leer, sal die bedrywighede hier so reg in hul kraal vind.

'n Stilis en skoonheidsdeskundige van die Platinum Hair & Beauty-salon in Bellville, Kaapstad, bied op 8 November van 10:00 tot 13:00 'n voorkomsontleding aan. Vroue kan kom kyk hoe mev. Elmien Schoch van Stellenbosch, Natuurlik se kompetisie-wenner, 'n voorkomsverandering ondergaan.

Platinum se skoonheidsdeskundige sal gesels oor kleurgebruik, grimering en endermologie ('n behandelingsproses wat die vel se tekstuur en soepelheid verbeter). Vroue sal elk 'n kaartjie van Platinum ontvang waarvoor hulle later 'n gratis kleuranalise (vir hul hare, vel en grimering), asook 'n gratis demonstrasie oor endermologie, kan kry. Endermologiebehandelings, wat gewoonlik R2 500 kos, sal net dié dag teen R2 000 aangebied word.

Platinum se span sal vrae beantwoord en skoonheidsraad gee.

Vroue sal boonop 'n gratis pakkie met monsters van haar- en skoonheidsprodukte ontvang. Twee vroue kan 'n geskenkpak met sewe naelprodukte wen.

Later die middag kan handwerk-geesdriftiges nader staan wanneer Rosalind Odendaal van Silk Art gaan wys hoe verskillende artikels met die servet-tegniek verfraai kan word. Kerse, tafeldoeke, skinkbordlappies, voorskote, blompotte, houtartikels en plastiekpotte kan soos nuut lyk as dit dié tegniek deurloop het.

Nuwe produkte soos 'n 3D-, tekstuur- en glans- en dowwe-mediums gaan ook gedemonstreer word.

Met die oog op Kerstyd, gaan Rosalind wys hoe om Kerskaartjies met 'n kleivorm en handgemaakte papier te skep.

1 November 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-1.0%
Rand - Pond
19.90
-2.4%
Rand - Euro
17.62
-1.4%
Rand - Aus dollar
11.67
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,660.86
+0.1%
Silwer
18.76
-0.7%
Palladium
2,209.33
+2.7%
Platinum
866.50
+0.0%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.3%
Industriële 25
76,769
-2.2%
Finansiële 15
13,707
-2.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot