AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9234
80,00
CORN
07 Okt
-
4820
2,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10480
54,00
WEAT
07 Okt
-
7206
-4,00
WMAZ
07 Okt
-
4988,2
23,20
YMAZ
07 Okt
-
4851
1,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Bien Donné: Landbou moet saamstaan

Landsburgers moet almal help om 'n volhoubare toekoms te verseker, want kampioene in die landbou is goeie spanspelers.

Die eerste 20 jaar van demokrasie het bewys dat die landbou ’n belangrike sektor in die Suid-Afrikaanse ekonomie is. Daar kan egter baie meer gedoen word om die bydrae daarvan tot die nasionale ekonomie te verbeter, het me. Thoko Didiza, voormalige minister van landbou en tans ’n raadgewer by die Archie Mafeie-navorsingsinsitituut aan die Universiteit van Suid Afrika, op die bekendstelling van die Bien Donné Agri Kaap-week in Kaapstad gesê.

Sy het gesê Suid-Afrika het al baie ver gekom sedert dit ’n demokrasie geword het – ten spyte van talle foute. “Dit sal nie help om oor probleme te huil nie. Mense moet oplossings vind om te oorleef. Klimaatsverandering is een so ’nknelpunt. Pleks daarvan om in sak en as te sit omdat dit ’n bedryf kan benadeel, moet daar eerder na maniere gekyk word hoe die bedryf kan aanpas en suksesvol kan bly,” het sy gesê.

Klim self in
Mnr. Orton King, uitvoerende direkteur van die Agri Mega-groep wat die ekspo van 9 tot 12 April aanbied, het gesê mense kan nie meer op die Regering en politieke leiers wag om probleme, soos armoede en werkloosheid, op te los nie. “Landsburgers sal nou self ook moet inklim om ’n volhoubare toekoms vir almal in die land te verseker.”

Hy het gesê die Agri Mega-groep wil geassosieer word met mense wat ernstig is oor die landbou en dat die ekspo al lank nie meer net ’n landbouskou is nie. “Dit is eerder ’n platform wat help om verandering in die landbou aan te voer.”

Die tema van vanjaar se ekspo is “Kampioene in die Landbou”. Mnr. Willie du Plessis, provinsiale hoof van sakebankdienste by Standard Bank, het gesê dat kampioene ook mense is wat goeie spanspelers is. “Mense wat die groep se belange op die hart dra ten koste van hulself.”

Hy hoop dat belanghebbendes oplossings sal vind om die bedryf winsgewind te laat bly terwyl dit op ’n omgewingsvriendelike manier help om voedselsekerheid te bewerkstellig en tot werkskepping in die land by te dra.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.16
-0.3%
Rand - Euro
17.63
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,712.61
-0.0%
Silwer
20.79
+0.6%
Palladium
2,275.50
+0.6%
Platinum
933.00
+0.8%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,282
-0.2%
Alle aandele
65,655
-0.3%
Hulpbronne 10
63,572
+0.5%
Industriële 25
79,493
-0.7%
Finansiële 15
14,000
+0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot