AFGRI
BEAN
30 Mrt
-
9774
0,00
CORN
30 Mrt
-
4642
0,00
SOYA
30 Mrt
-
8220
0,00
SUNS
30 Mrt
-
8850
31,00
WEAT
30 Mrt
-
6630
0,00
WMAZ
30 Mrt
-
3850
-1,00
YMAZ
30 Mrt
-
4027
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Binnegevegte vernietig plase

’n Boerdery in die vrugbare Magoebaskloof in Limpopo word lamgelê deur ’n bakleiery onder begunstigdes.

’n Boerdery in die vrugbare Magoebaskloof in Limpopo word lamgelê deur ’n bakleiery onder begunstigdes.


Die departement van landbou in Limpopo het nou grond van die Makgoba-gemeenskap in dié restitusie-eis teruggevat totdat probleme tussen die gemeenskapstrust en die koninklike gesin opgelos is, sê mnr. Kenny Mathivha, woordvoerder van die departement.


Plase 'verwoes'

“Die stap was noodsaaklik omdat die plase verwoes is. As ’n verantwoordelike regering kan ons nie stilsit en toelaat dat die agteruitgang vererger nie. Benewens die teelandgoed is produktiewe sitrusplase daarmee heen,” het hy gesê.


Die gemeenskap is woedend en sê die verval is die Regering se skuld omdat beloofde toelaes van R26 miljoen nie aan hulle uitbetaal is nie. Maar Mathivha sê die Regering kon nie nóg geld in ’n projek pomp waar daar reeds groot bedrae na bewering verduister is nie.


Sapekoe-teelandgoed

’n Forensiese verslag daaroor word binnekort verwag, sê hy. Intussen is die departement besig om die eens glorieryke Sapekoe-teelandgoed in die gebied weer op te bou.

Sowat 1 500 lede van die gemeenskap is in diens geneem in die eerste fase daarvan. Die eerste oes word in die volgende seisoen verwag. Volgens Mathivha is ’n soortgelyke projek by die Tshivahsa-teelandgoed in die verre noorde van die provinsie in só ’n mate herstel dat dit in die volgende boekjaar aan die gemeenskap teruggegee kan word.

7 Desember 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+0.0%
Rand - Pond
22.33
-0.1%
Rand - Euro
19.62
+0.0%
Rand - Aus dollar
12.14
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Platinum
971.29
+1.2%
Palladium
1,451.69
+0.2%
Goud
1,969.62
+0.3%
Silwer
23.62
+1.2%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,346
+0.7%
Alle aandele
76,940
+0.6%
Hulpbronne 10
67,386
+1.1%
Industriële 25
103,976
+0.6%
Finansiële 15
15,642
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Wees net jou selfEks
Eks n mense men's hou van gesels lag. Wil dinge deel wat saak maak vir Ander omgee. Ek wil nie net elke keer verander om in te pas nie aanvaar my soos ek is.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot