AFGRI
BEAN
30 Jan
-
9724,8
70,80
CORN
30 Jan
-
4600
8,00
SOYA
30 Jan
-
9400
-135,00
SUNS
30 Jan
-
9951
-269,00
WEAT
30 Jan
-
6782
73,00
WMAZ
30 Jan
-
4355
-63,00
YMAZ
30 Jan
-
4484,6
-49,40
AMT
Ave Wool - Non RWS
20 Jan
-
170,89
-2,92
Ave Wool - RWS
20 Jan
-
181,89
-7,19
Beeste A2/3
20 Jan
-
58,72
2,37
Beeste AB2/3
20 Jan
-
58,36
3,52
Beeste B2/3
20 Jan
-
56,86
4,26
Beeste C2/3
20 Jan
-
52,54
0,65
Bevrore Hoender
20 Jan
-
31,75
-2,38
Bokkies (onder 30 kg)
20 Jan
-
63,65
-0,77
Bokooie
20 Jan
-
40,24
-2,32
Groot (meer as 40 kg)
20 Jan
-
41,1
-3,43
Hoender (IQF)
20 Jan
-
32,82
0,66
Medium (30-40kg)
20 Jan
-
56,66
1,18
Pork Average
20 Jan
-
37,05
0,71
Poultry Average
20 Jan
-
32,38
-0,99
Skaap A2/3
20 Jan
-
87,14
3,08
Skaap AB2/3
20 Jan
-
80,78
-2,47
Skaap B2/3
20 Jan
-
70,13
0,82
Skaap C2/3
20 Jan
-
65,78
1,26
Speenkalf
20 Jan
-
36,84
0,12
Spekvarke
20 Jan
-
38,49
1,90
Stoorlammers
20 Jan
-
38,71
0,25
Varkwors
20 Jan
-
29,77
0,61
Vars Hoender
20 Jan
-
32,57
-1,26
Vleisvarke
20 Jan
-
36,9
0,60

Biobrandstof: Regulasies verwelkom

Die staat se konsepregulasies oor die verpligte inmenging van biobrandstof by petrol en diesel is deur sommige as ’n “stap vorentoe” verwelkom.

Die staat se konsepregulasies oor die verpligte inmenging van biobrandstof by petrol en diesel is deur sommige in die landbou as ’n “stap vorentoe” verwelkom.


In die wandelgange word van 2013 gepraat as die jaar waarna gemik word om hierdie regulasies in werking te stel. Die verpligte vermenging-mikpunte vir die nasionale brandstofvoorraad word as ’n noodsaaklike eerste stap vir die vestiging van ’n winsgewende plaaslike biobrandstofbedryf beskou.


Voorstelle verwelkom

Mnr. Jannie de Villiers, uitvoerende hoof van Graan SA, het die afkondiging van die konsepregulasies, en daarmee saam die vestiging van ’n amptelike biobrandstofbeleid, verwelkom.


Hy sê ’n verpligte vermenging van net 2% sojaboon-biodiesel in die land se nasionale dieselvoorraad kan verseker dat boere genoeg sojabone plaaslik produseer om die 1 miljoen ton oliekoek te vervang wat die veevoerbedryf jaarliks invoer.


Graan SA het begrip vir die feit dat die Regering, uit oorwegings ten opsigte van voedselsekerheid, steeds nie die stapelvoedsel mielies as voerbron in sy biobrandstofbeleid insluit nie, sê De Villiers.


Hy meen Suid-Afrikaanse boere het die vermoë om genoeg oliesade te produseer sodat die Regering se voorgestelde 5% van die land se dieselvoorraad van biobrandstof-aanlegte kan kom.


Wat bio-etanol betref, verwelkom Graan SA die voorgestelde 2% verpligte vermenging in die nasionale petrolvoorraad mits die belangrikste voerbron graansorghum is en die suikerbedryf nie ook daarin deel nie.


As suiker wel ingesluit word, behoort die 2% verhoog te word, meen De Villiers. As biobrandstof uit graansorghum vervaardig word, kan dit ’n welkome swaai van mieliehektare na graansorghum meebring.


Mark is bepalend

De Villiers benadruk egter dat die mark sal bepaal watter en hoeveel van ’n gewas boere produseer. Mnr. Trix Trikam, uitvoerende direkteur van die Suid-Afrikaanse Suikervereniging, sê die 2% inmenging vir bio-etanol is te laag en behoort verhoog te word tot die aanvanklike mikpunt van 8%.


“As graan as grondstof ingesluit word, behoort dit selfs hoër as 8% te wees.” Mnr. Andrew Makenete, voorsitter van die Suider-Afrikaanse Bio-energie-vereniging (SABA), meen ook die voorgestelde verpligte vermenging van 5% biodiesel en 2% bio-etanol in die brandstofpoel maak geen sin nie.


Hy sê met grondstowwe, soos graan, suiker en suikerbeet, leen die Suid-Afrikaanse landbou hom tot die vervaardiging van bio-etanol. Die vermoë is daar om maklik ’n vermenging van 5%, en binne enkele jare selfs 10%, moontlik te maak.


29 November 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.41
-1.2%
Rand - Pond
21.50
-0.6%
Rand - Euro
18.89
-0.9%
Rand - Aus dollar
12.29
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Platinum
1,009.02
-0.4%
Palladium
1,637.70
-0.5%
Goud
1,922.40
-0.3%
Silwer
23.59
-0.1%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,344
-0.6%
Alle aandele
80,325
-0.6%
Hulpbronne 10
77,934
+0.1%
Industriële 25
102,701
-1.1%
Finansiële 15
16,323
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hou van kamp
Gemaklik met vriendelike geaardheid. Goeie waardes heg baie waarde aan eerlikheid. Natuur en kamp is van my voorkeure. Gesond en sportief. Bok vir sport
Kom dans in die reen saam my
Eks passievol. lewens lustig. never a dull moment. ek bring die son saam waar ek gaan. hou van die simpel lewe . maar met baie liefde in
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot