AFGRI
BEAN
07 Feb
-
9885
16,00
CORN
07 Feb
-
4639
28,00
SOYA
07 Feb
-
8750
-38,00
SUNS
07 Feb
-
10130
-10,00
WEAT
07 Feb
-
6814
47,00
WMAZ
07 Feb
-
4289
-22,00
YMAZ
07 Feb
-
4425
-19,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

BKB-aanbod aan KLK van die baan

In ’n verrassende aankondiging het die landboumaatskappye BKB en KLK Landbou Bpk. bekend gemaak dat die voorgenome aanbod van BKB aan die aandeelhouers van KLK verval het.

In ’n verrassende aankondiging het die landboumaatskappye BKB en KLK Landbou Bpk. bekend gemaak dat die voorgenome aanbod van BKB aan die aandeelhouers van KLK verval het. Dit was glo weens die nie-nakoming van ’n opgeskorte voorwaarde tot die aanbod.

Die partye kon blykbaar nie ooreenkom oor hoe om die waardebepaling van die onafhanklike kundige in die gesamentlike brief aan KLK se aandeelhouers te hanteer nie. Die kundige is deur KLK aangestel om die redelikheid en billikheid van die voorgestelde transaksie te bepaal.


Mnr. Chris Louw, voorsitter van BKB, het aan Landbouweekblad gesê die twee partye kon nie saamstem oor die ruilwaarde en prys wat BKB bereid was om vir KLK se aandele te betaal om ’n meerderheidsbelang in die maatskappy te verkry nie. Volgens hom is daar egter geen kwade gevoelens onderling nie. “Die lang aanloop van meer as ’n jaar wat tot BKB se aanbod gelei het, het deurentyd vriendskaplik geskied. Só ook die besluit om die aanbod terug te trek,” het hy benadruk.

Voorgestelde samesmelting

Louw sê KLK en BKB onderhandel nou die opsie waarin KLK aangebied het om BKB se 20,04% aandele (wat BKB reeds in die maatskappy besit) terug te koop indien die voorgestelde samesmelting nie suksesvol verloop en BKB nie ’n meerderheidsbelang verkry het nie.

“BKB gaan nie nou al ’n nuwe aanbod aan KLK se aandeelhouers maak nie. Daar is nietemin tegniese aspekte waaroor daar nou onderhandel word en waaroor duidelikheid verkry moet word.”

Mnr. Kobus Marais, voorsitter van KLK, sê in sy reaksie dat hy spyt is dat ’n geleentheid vir die aandeelhouers van KLK verbygegaan het. “Samesprekings gaan egter voort om die kwessie oor die hantering van die 20,04% aandeelhouding formeel en vriendskaplik te beëindig.”

28 Maart 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.58
+0.4%
Rand - Pond
21.18
+0.3%
Rand - Euro
18.85
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.21
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Platinum
972.03
-0.2%
Palladium
1,648.06
+3.1%
Goud
1,869.04
+0.1%
Silwer
22.13
-0.6%
Brent-ruolie
80.99
+1.3%
Top-40
73,434
-0.1%
Alle aandele
79,534
-0.1%
Hulpbronne 10
74,594
+0.7%
Industriële 25
102,656
-0.5%
Finansiële 15
16,333
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel en soekend
Ek is lewenslustig en vriendelik hulpvaardig hou van die buite lewe kamp bosveld see en sport is n goeie luisteraar
Plat op aarde boeremeisie opsoek na liefde
Ek het 'n hart van goud, mal oor diere, het' n liefde vir kinders, hou van kosmaak, bak, visvang, naweke weg ens.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot