AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

BKB brei handelsbedrywighede uit

BKB het 'n jaar gelede begin om sy rol in die platteland verder te vergroot om in aan die behoeftes van sy klante te voldoen.

Mnr. Mike Latsky, BKB se hoofbestuurder handel, sê die veranderings behels die uitbreiding van sy produkreeks. Buiten die landbou, wil die maatskappy ook die publiek van huishoudelike en ander produkte voorsien.

Verder is BKB besig om sy sakebedrywighede uit te brei met die toevoeging van drankwinkels. Sewe drankwinkels, bekend as BKB Kelders, is reeds ten volle in bedryf. Nóg sewe word beplan. Hierdie winkels sal by bestaande handelstakke inskakel.

BKB verbeter terselfdertyd sy bestaande handelstakke. Dit behels die vergroting van geboue en die modernisering van winkeluitlegte om beter in klante se behoeftes te voorsien en doeltreffende dienslewering te verseker. Mnr. Lastky sê BKB se doel is om 'n eenstopdiens te lewer.

Die verbeterde handelsentrums op Harrismith, Frankfort, Ermelo en Machadodorp, sowel as die nuwe handelsentrum en drankwinkel op Volksrust, dryf reeds handel. Die nuwe handelsentrum op Graaff-Reinet word vandeesweek bekendgestel. Handelstakke is die afgelope jaar op Burgersdorp, Amersfoort en Dealesville gevestig.

BKB se toetrede tot plaaslike en internasionale verspreiding van drank deur middel van sy filiaalmaatskappy, Billsons Coutts, het die laaste jaar vaart gekry. Volgens mnr. Latsky het Billsons Coutts verskeie houers wyn uitgevoer, terwyl hy die alleenreg verkry het om Suid-Afrika se enigste tequila te versprei. Dié produk, Agave, is van Graaff-Reinet afkomstig en word van die garingboom gemaak.

2 Augustus 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,715.78
-0.6%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,260.50
-2.7%
Platinum
921.00
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot