AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

BKB kroon sy Vleisbeeskoningin

Die Black Mamba Angus-stoet het vir die tweede agtereenvolgende jaar die BKB Vleisbeeskoningin opgelewer.

Black Mamba Nelene van Black Mamba Angus-stoet in Morreesburg is vir die tweede agtereenvolgende jaar as BKB se Vleisbeeskoningin gekroon tydens die Agri-Expo Livestock Vleisbees-interraskampioenskappe.

Jaco Smit, eienaar van hierdie gesogte dier, sê “Agri-Expo Livestock is die beste skou in Suid-Afrika, waar ons weet ons die beste blootstelling voor en na die gebeurtenis kry. Om die BKB se Vleisbeeskoningin vir die tweede jaar in ’n ry te wen en hierdie jaar teen 12 ander rasse te kompeteer was ’n voorreg en ’n fantastiese ervaring,” sê mnr. Jaco Smit, eienaar van die dier.

BlackMambaNelene_verskaf Agter: Die BKB Vleisbeeskoningin, Black Mamba Nelene, met mnre. Salmon Diedericks (Black Mamba Angus Stud), Jaco Smit (Black Mamba Angus Stud), Hein Vollgraaff (BKB), Martin Seyfferdt (Beoordelaar) en Herman Duvenage (Beoordelaar). Voor: Mnr. Kallie Skippers (Black Mamba Angus Stud) met Black Mamba Mackerel Sky. Foto: Verskaf Mnr. Hein Vollgraaff, bestuurder lewende hawe van BKB in die Wes-Kaap, sê sy maatskappy gee graag erkenning aan mense wat die verskillende rasse bevorder en ondersteuning dus graag die ekspo. “BKB borg graag die ekspo omdat ons hierdeur erkenning gee aan ’n bedryf wat deur ons ondersteun word, maar van wie ons ook graag ondersteuning verlang,” sê hy.

Agri-Expo Livestock was gasheer vir die grootste vleisbees-interraskampioenskappe in die land, met 13 verskillende rasse wat vanjaar deelgeneem het. Die kampioenskappe bestaan uit vyf verskillende klasse wat meeding om as BKB se Vleisbeeskoning of –koningin gekroon te word. Die beste junior en senior vroulike kampioen sowel as die beste interraspaar was aan die Angus-ras toegeken. Die beste junior kampioen bul was ’n Limousin en die beste senior kampioenbul was ’n Santa Gertrudis.

Die interras-kampioenskappe was beoordeel deur mnre. Herman Duvenage, senior beoordelaar van alle vleisbees- en suiwelrasse en Martin Seyfferdt, senior beoordelaar en ook voorsitter van die interras-beoordelaarspaneel in Suid-Afrika.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.16
-0.9%
Rand - Pond
20.11
-0.0%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,693.39
-1.1%
Silwer
20.00
-3.2%
Palladium
2,181.50
-3.6%
Platinum
914.00
-1.2%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Op soek na my "one and only"
Ek is Afrikaans maar gaan die volgende in Engels skryf. Hi. I'm Johan. I'm successful, love my job and content with life. Love music, food and love the beach. and my...
Sprankelende nooi opsoek na opregte man
Ek is n vrou wat baie gou vir mense omgee en altyd wil help waar ek kan. My hart is baie sag. As ek lief is vir iemand dan gee meer as net 100% ek beskerm, versorg , bederf, gee...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot