AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

BKB se aandeelhouers tevrede met wins

BKB se wins het goed gestyg, ondanks dalings in waarde van sake en omset.

Hoewel beide die waarde van sake gedoen en omset van die BKB-groep met onderskeidelik 11% en 15% afgeneem het, het die maatskappy se bedryfswins met 58% tot R179 miljoen gestyg. Die wins vóór belasting het met 89% toegeneem tot R144 miljoen en die wins ná belasting vir die jaar van R121 miljoen, is 195% beter as in die vorige finansiële jaar.

Die verkoop van die Durbanse pakhuis in Mobeni teen R136,5 miljoen het R33,5 miljoen tot die wins bygedra. Hoewel al BKB se afdelings tot die wins bygedra was dit sy makelaarsdienste wat die ster was, waar die groei in omset met 21% toegeneem het tot R2,027 miljard. Die hoër wol- en bokhaarpryse asook groter volumes wat verhandel is, het hiertoe bygedra. Na regstellende stappe is die verlies van R49,9 miljoen wat die maatskappy verlede jaar in sy graanafdeling gelei het nou in ’n wins van R12 miljoen omskep.

Volgens die jaarverslag is BKB Logistiek wat ’n integrale diensverskaffer aan die graanverhandeling en opbergingsafdeling is, egter steeds in ’n verliessituasie maar daar word verwag dat dit in die nuwe finansiële jaar winsgewend sal wees.

Mnr. Chris Louw, voorsitter van die direksie van BKB, sê in sy oorsig dat die lewendehawe en veilings-afdeling ook goed presteer het ondanks die sluiting van sy Bosveld-afdeling wat laer volumes maar hoër winsgewendheid meegebring het.

Die handelsafdeling se omset van R1,39 miljard, is 14% hoër as die vorige jaar. Louw sê dit is bereik midde-in ’n hoogs mededingende omgewing. Die beter prestasie word ondermeer aan gesentraliseerde aankope en die behoorlike plasing en opleiding van personeel toegeskryf. ’n Nuwe betaalpuntstelsel sal in die komende jaar by al die handelstakke in werking gestel word.

Die suikerafdeling, PackHouse Brands, se omset van R525 miljoen (vorige jaar R423 miljoen) was steeds winsgewend, ondanks die toename in goedkoop ingevoerde suiker wat tot laer marges gelei het ten einde markaandeel te behou.

In die verslag word die jakkalsdraadprojek waar die draad teen kosprys aan lojale kliënte is uitgesonder. Die maatskappy sal ondersoek instel om soortgelyke inisiatiewe aan sy klante in die toekoms te ondersteun.

Die direksie beveel aan dat ’n dividend na belasting van 36 sent per aandeel vanjaar uitbetaal word teenoor die 11 sent per aandeel verlede jaar. Die uitbetaling sal sowat R30.62 miljoen beloop. Op die sewentiende algemene jaarvergadering verlede week in die Baai, het die aandeelhouers hulle tevredenheid met die wins wat behaal is uitgespreek. BKB se aandele verhandel tans teen ongeveer R7,50 stuk.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
-0.8%
Palladium
1,415.66
-0.5%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Lag n bietjie en kom geniet die lewe!
Ek is n spontane mens wat weet wat ek in die lewe wil he, en hou van lag en avonture.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot