AFGRI
BEAN
30 Jan
-
9724,8
70,80
CORN
30 Jan
-
4600
8,00
SOYA
30 Jan
-
9400
-135,00
SUNS
30 Jan
-
9951
-269,00
WEAT
30 Jan
-
6782
73,00
WMAZ
30 Jan
-
4355
-63,00
YMAZ
30 Jan
-
4484,6
-49,40
AMT
Ave Wool - Non RWS
20 Jan
-
170,89
-2,92
Ave Wool - RWS
20 Jan
-
181,89
-7,19
Beeste A2/3
20 Jan
-
58,72
2,37
Beeste AB2/3
20 Jan
-
58,36
3,52
Beeste B2/3
20 Jan
-
56,86
4,26
Beeste C2/3
20 Jan
-
52,54
0,65
Bevrore Hoender
20 Jan
-
31,75
-2,38
Bokkies (onder 30 kg)
20 Jan
-
63,65
-0,77
Bokooie
20 Jan
-
40,24
-2,32
Groot (meer as 40 kg)
20 Jan
-
41,1
-3,43
Hoender (IQF)
20 Jan
-
32,82
0,66
Medium (30-40kg)
20 Jan
-
56,66
1,18
Pork Average
20 Jan
-
37,05
0,71
Poultry Average
20 Jan
-
32,38
-0,99
Skaap A2/3
20 Jan
-
87,14
3,08
Skaap AB2/3
20 Jan
-
80,78
-2,47
Skaap B2/3
20 Jan
-
70,13
0,82
Skaap C2/3
20 Jan
-
65,78
1,26
Speenkalf
20 Jan
-
36,84
0,12
Spekvarke
20 Jan
-
38,49
1,90
Stoorlammers
20 Jan
-
38,71
0,25
Varkwors
20 Jan
-
29,77
0,61
Vars Hoender
20 Jan
-
32,57
-1,26
Vleisvarke
20 Jan
-
36,9
0,60

BKB verhoog sy wins

BKB se nabelaste wins vir die afgelope boekjaar het tot R70 miljoen toegeneem, wat 6% meer is as die vorige jaar.

Die landboumaatskappy BKB en sy filiale se nabelaste wins vir die boekjaar tot 30 Junie het tot R70 miljoen toegeneem. Dit is R4,2 miljoen (6%) meer as die vorige jaar.

Die waarde van sy sakebedrywighede het vanaf R4,7 miljard die vorige jaar tot R5,8 miljard vanjaar toegeneem − ’n styging van 23%. Die wesensverdienste per aandeel het egter met 8% tot 89 sent per aandeel gedaal.

Een van die redes daarvoor is die voorsiening wat gemaak moes word vir die terugkoop van aandele ná die suksesvolle verkryging van die Oos-Kaapse Landboukoöperasie (OKLK) vroeër vanjaar.

Mnr. Chris Louw, voorsitter, sê in sy verslag dat die maatskappy se makelaarsdiens- en vee-afdeling die juwele in die portefeulje is. “Ondanks die goeie groei en wins van die graanafdeling (wat opberging, hantering, logistiek en die meule betref) het die verhandelingsafdeling teleurstellend gepresteer. Die wins van BKB sou veel hoër gewees het as laasgenoemde sy begroting gehaal het.”

Die winsgewendheid in die graanafdeling is benadeel deur voorrade wat lank op die koringboek moes lê weens die swak vraag na plaaslike koring. In die geval van die mielieboek het die kapasiteitsprobleme by Transnet meegebring dat mielies eerder padlangs as per spoor vervoer moes word.

Mnr. Wolf Edmayr, besturende direkteur, sê BKB het gedurende die boekjaar sy bedrywighede in die Oos-Kaap met die verkryging van die OKLK asook in die vee-afdeling in Noordwes, die Noord-Kaap en KwaZulu-Natal, vergroot. Die graanafdeling het nou 95 voertuie in die eienaarbestuurder-inisiatief wat deur BKB-logistiek bestuur word. Die maatskappy het ook meer wol en bokhaar in die voormalige tuislande en Lesotho gehanteer.

Daar word aanbeveel dat ’n dividend van 28 sent per aandeel, dieselfde as verlede jaar, aan aandeelhouers uitbetaal word. BKB se aandele het vandeesweek teen R4,25 verhandel.

7 Oktober 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.37
-1.0%
Rand - Pond
21.48
-0.5%
Rand - Euro
18.87
-0.8%
Rand - Aus dollar
12.29
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Platinum
1,012.85
-0.1%
Palladium
1,639.51
-0.4%
Goud
1,923.36
-0.3%
Silwer
23.63
+0.1%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,344
-0.6%
Alle aandele
80,325
-0.6%
Hulpbronne 10
77,934
+0.1%
Industriële 25
102,701
-1.1%
Finansiële 15
16,323
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Buitelewe is ñ voorrreg, maar met die regte maatjie net beter
Opsommende woorde, avontuurlustig, see, berge, sin vir humor, bosveld, dans, braai, kuier, romanties, reis, werk, sport, alles wat lekker is, en vele meer.
Kom Ons Gesels😁
Ek is n moeilieke meisie, maar watter meisie is nie??? Ek het twee pragtige dogtertjies, so meeste van my tyd word saam hulle spandeer😁 Ek hou van dans maar het nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot