AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Blink toekoms vir pluimveebedryf

Suid-Afrika is in ’n perfekte posisie voordeel te trek uit die aanvraag na pluimveevleis.

Groot groei in die vraag na pluimveevleis word wêreldwyd verwag, veral in Asië en Afrika. Suid-Afrika is in ’n goeie posisie voordeel te trek uit die aanvraag na pluimveevleis, sê dr. Nan-Dirk Mulder, ontleder van die globale voedsel- en landboubank Rabobank.

Hy het by die pluimveekongres AVI Africa in Kempton Park gesê in Afrika word verwag dat die vraag na diereproteïen van sowat 16 miljoen ton in 2012 tot byna 25 miljoen in 2022 gaan styg. Van laasgenoemde sal 7% na verwagting 'n vraag na varkvleis wees, 14% na skaapvleis, 20% na eiers, 28% na beesvleis en 32% na pluimveevleis.

Die wêreldwye vraag na pluimveevleis sal na verwagting tot 2030 met 60% styg, terwyl die vraag na diereproteïen in die algemeen met 45% kan styg. Mulder sê die vraag na eiers gaan na verwagting met 48% styg, na varkvleis met 42%, na beesvleis met 25%, en na seekos met 25%.

Die grootste deel van die groei, naamlik 75%, word in Asië en Afrika verwag. Van 2007 tot 2013 het verbruik van pluimvee- en varkvleis in China met 67% gegroei, waarvan die grootste gedeelte varkvleis was.

Mulder sê China het enorme potensiaal vir groei in die vraag na pluimveeprodukte. Die groei in hierdie vraag het die laaste tyd verstadig weens vrese oor voëlgriep. Verbruikers het eerder varkvleis gekoop, maar Mulder verwag dat dit net tydelik sal wees.

Asië het nie die beskikbare hulpbronne om in die groeiende vraag te voorsien nie, maar Afrika wel. Mulder sê globale handel in vleis kan in die komende jare dramaties toeneem. “Dit gaan voordelig wees vir lande wat kan uitvoer.”

Die grootste vleismaatskappye is nou in opkomende lande en die grootste vleisprodusent lewer 10 miljoen ton per jaar, teenoor Suid-Afrika se 2 miljoen ton. Die vleis- en eiermarkte in die Europese Unie en Amerika is volwasse en in Brasilië is daar ’n ooraanbod weens flou markte. “Daar word na ander dele van die wêreld gekyk.”

Verbruikers in Amerika het in 2010 gemiddeld die meeste diereproteïen geëet, naamlik byna 160 kg per persoon per jaar. In China was dit sowat 112 kg per persoon per jaar, terwyl Suid-Afrikaners sowat 70 kg per jaar eet, wat die internasionale gemiddeld is.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.05
+0.2%
Rand - Euro
17.64
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,713.17
+0.0%
Silwer
20.80
+0.7%
Palladium
2,265.00
+0.1%
Platinum
928.00
+0.3%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot