AFGRI
BEAN
27 Jan
-
9479
0,00
CORN
27 Jan
-
4568
0,00
SOYA
27 Jan
-
9642
0,00
SUNS
27 Jan
-
12400
0,00
WEAT
27 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
27 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
27 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Bloedbad op Suid-Afrikaanse plase

Die veiligheidsituasie op Suid-Afrikaanse plase raak by die dag meer benard, met plaasmoorde en -aanvalle wat vanjaar drasties toegeneem het.

Suid-Afrikaanse plase is besig om in 'n bloedbad te ontaard, met plaasaanvalle wat tot op hede vanjaar drasties meer is as in 2016.

Volgens mnr. Henry Geldenhuys, voorsitter van die TLU SA se veiligheidskomitee, het 282 plaasaanvalle van Januarie 2017 tot 22 Augustus voorgekom; 56 mense is dood in dié aanvalle. 'n Skokkende 28 aanvalle en sewe moorde het tot dusver in Augustus voorgekom.

In vergelyking hiermee het 244 plaasaanvalle in dieselfde periode in 2016 voorgekom, waarin 49 mense dood is.

In die afgelope week alleen het daar 'n totaal van agt aanvalle in slegs vier dae plaasgevind, wat gelei het tot vermanings uit talle oorde vir boere om hulself te beskerm en veiligheidsmaatreëls op plase op te skerp. Ses van die aanvalle het op plase voorgekom, terwyl twee op hoewes in landelike gebiede plaasgevind het.

LEES OOK: Plaasmoorde: Donker week vir Oos-Kaap

Regte benadering

Mnr. Ian Cameron, AfriForum se hoof van gemeenskapsveiligheid, waarsku dat 'n houdingsverandering uiters belangrik is vir boere se voortbestaan.

“Dit is nie ‘of dit met my gaan gebeur nie’, dit is ‘wanneer dit met my gaan gebeur’. Dit is ongelukkig die benadering wat ons moet hê,” sê Cameron.

In die nuutste aanval is mnr. Anton Muller gister (22 Augustus) tussen 01:30 en 02:00 op 'n hoewe tussen Springs en Delmas aangeval.

“Vier aanvallers, waarvan drie gewapen was, het Muller vasgebind en gemartel. Hy is met 'n strykyster gebrand. Die aanvallers het hom later deur sy huis gevat, verder gemartel en geld geëis,” sê Cameron.

Die aanvallers het 'n Playstation en 'n boor gesteel.

Cameron sê pro-aktiewe optrede, beter kommunikasiestelsels en voldoende veiligheidsmaatreëls kan boere help beskerm teen die vlaag van geweld.

LEES OOK: KZN-boer skiet plaasaanvaller dood

Landelike veiligheid

Volgens mnr. Kobus Breytenbach, voorsitter van Agri SA se landelike beveiligingskomitee, sê die organisasie is bekommerd oor die toename in plaasaanvalle en misdaad wat in landelike gebiede plaasvind. Hy raai boere aan om by die implementering van die landelike veiligheidstrategie betrokke te raak.

Dié strategie, wat in 2012 ingestel is, maak voorsiening vir plaaswagte wat in samewerking met die polisie misdaad kan bekamp en voorkom. “Die gemeenskap kan aansluit by plaaswagstelsels wat binne die raamwerk van die wet optree om misdaad te voorkom,” sê hy.

Cameron sê misdaad en aanvalle gaan in toeneem as gevolg van werkloosheid. “Ons moet waaksaam wees,” sê hy. Hy waarsku ook teen gemaksones. “Waar iemand op sy gemak is, is hy op sy kwesbaarste en daar kan hy die seerste kry,” sê hy.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.20
-0.1%
Rand - Pond
21.30
+0.1%
Rand - Euro
18.70
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.30
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,012.08
+0.8%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Kom Ons Gesels😁
Ek is n moeilieke meisie, maar watter meisie is nie??? Ek het twee pragtige dogtertjies, so meeste van my tyd word saam hulle spandeer😁 Ek hou van dans maar het nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot