AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Bloedneus vir staat se suikertaks?

Die stryd teen die voorgestelde suikerbelasting kry dalk nou nuwe woema ná die afdanking van Finansminister Pravin Gordhan.

Die Regering se voorneme om suikerbelasting op koeldrank te hef het dalk ’n bloedneus gekry met die afdanking van die Minister van Finansies, mnr. Pravin Gordhan.

Volgens BevSA, die koeldrankvereniging van Suid-Afrika, bring die nuwe minister ook nuwe geleenthede en nuwe idees om die voorgestelde suikerbelasting teen te staan.

Mnr. Tsepo Marumule, korporatiewe bestuurder van BevSA, meen die suikerbelasting gaan ondoeltreffend wees om vetsug die hoof te bied. “Die Regering se hoofdoel met die belasting is om vetsug aan te spreek. Belasting is ’n doeltreffende manier om geld in te samel, maar is die verkeerde voertuig om ’n verbetering in die stand van nasionale gesondheid te bewerkstellig.”

'Suikerblasting sal voortgaan'

Die voormalige Minister van Finansies, mnr. Pravin Gordhan, het in sy begrotingsrede aangekondig dat die suikerbelasting steeds sal voortgaan, maar dat 1 April nie meer die aanvangsdatum is vir die belasting nie. ’n Finale datum vir die Suikerbelastingwet om ingestel te word, is steeds nie bekend nie. Intussen is Gordhan in die pad gesteek en BevSA sien dit as ’n geleentheid vir die bedryf om die voorgestelde belasting met hernude ywer teen te staan.

“Hier is nuwe minister met nuwe idees en opinies en dit skep die ruimte vir die bedryf om alternatiewe oplossings te vind om vetsug en ander gesondheidsrisiko's aan te spreek. Een opsie is om die suiker-inhoud van koeldranke in Suid-Afrika te verminder. Die suikerbelasting gaan meebring dat die prys van koeldrank met tot 25% vir die verbruiker toeneem en dit sal enorme verliese regdeur die bedryf, veral die suikerrietboere, meebring weens laer verkope. Ons wil werkverliese en ekonomiese verliese deur die ganse bedryf so ver moontlik beperk.

“BevSA vergader tans met die Nasionale Ekonomiese, Ontwikkelings- en Arbeidsraad (Nedlac) en die proses is steeds voor die Parlement om oplossings te vind. Navorsing toon egter dat die voorgestelde belasting nie die uitwerking gaan hê op nasionale gesondheid soos wat die Regering se bedoeling is nie.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot