AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Bloeitydperk lê vir landbou voor

Afrika en Suid-Afrika se landboubedrywe betree tans ’n goue era en goeie tye kan volg, meen mnr. Phakame Hadebe en dr. John Purchase.

Afrika en Suid-Afrika se landboubedrywe betree tans ’n goue era en goeie tye kan volg, meen mnr. Phakame Hadebe en dr. John Purchase.


Hadebe en Purchase het Dinsdag (13 September 2011) op die jaarlikse AMT-vooruitskouingskonferensie in Pretoria te kenne gegee dat albei van hulle hoopvol is oor die bedryf.


Hadebe sê hy meen as die bedryf meer suksesvol wil wees, moet die verskillende bestrokkenes meer gereeld met mekaar praat en met een stem praat. “Tans dien almal hulle eie doelwitte. Ons moet ons huis skoonmaak en saamwerk.”


Veranderinge kom

Ten opsigte van baie van die bekommernisse in die Suid-Afrikaanse landbou sê Hadebe die bedryf kan na verskeie veranderinge uitsien. “Ek het al verskillende sessies bygewoon waar dié kwessies bespreek word, en veranderinge kom. Dalk nie so vinnig as wat mense wil hê nie, maar dit sal kom.”


Een van dié kwessies waaroor kommer bestaan, is dat versoeke dat die beleid van ’n vrywillige koper en ’n vrywillige verkoper laat vaar moet word, veral omdat die staat sê dit is die rede vir duur landbougrond in die land.

Purchase sê die stryd oor grondpryse is nie eie aan Suid-Afrika nie. “Dit is wêreldwyd ’n probleem en die Regering moet besef hoër kommoditeitspryse is die primêre dryfveer daaragter.”


Purchase sê ’n balans tussen kommersiële en klein boerderye is nodig vir die ontwikkeling van gunstiger neigings.


Hoë voedselpryse

Nóg ’n bron van kommer vir Hadebe is die mate waarteen Suid-Afrika se voedselpryse sedert 1999 gestyg het. “In 1999 was Suid-Afrika een van die goedkoopste lande wat voedsel betref. Intussen het ons voedselpryse die vinnigste ter wêreld gestyg.”


Hadebe sê dié neiging moet nie voor die deur van die boer gelê word nie. Hy sê dié styging kan toegeskryf word aan duurder kunsmis, olie en voer. “En die staat moet instrumente hê om dié tipe stygings aan te pak.”


13 September 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.15
+0.4%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.57
-0.9%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,717.07
-0.5%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,253.00
-3.0%
Platinum
923.50
-1.1%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot