AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Bloem-egpaar sterk goed aan

Die Kolver-egpaar wat slagoffers van ’n wrede aanval op hul kleinhoewe naby Bloemfontein was, sterk goed aan.

Ná sowat vier dae in die intensiewe eenheid van die Bloemfonteinse MediClinic, is mnr. Pieter en me. Elsa Kolver Dinsdag (22 Januarie 2013) na ’n gewone saal in die hospitaal oorgeplaas. Me. Amanda Appelgryn, hospitaalwoordvoerder, sê die operasies wat die egpaar Sondag ondergaan het, was suksesvol.
 
Die Kolvers is vroeg Saterdagoggend (19 Januarie 2013) op hul kleinhoewe in die Bainsvlei-omgewing aangeval. Pieter is ’n sakeman en deeltydse boer. Hy is in die arm en knie geskiet en het verskeie kopwonde opgedoen. Elsa is erg aangerand met ’n staalpyp en haar regterbeen is gebreek.
 
Albei het operasies ondergaan weens die frakture en beenbreuke wat hulle opgedoen het. Appelgryn sê die skietwonde wat Pieter opgedoen het, was slegs vleiswonde. “Die aanranding het erger beserings veroorsaak.”
 
Elsa het ook ’n oogoperasie ondergaan. Haar oog is beskadig toe een van die aanvallers die loop van ’n wapen in haar oog gedruk het. “Hulle gaan albei nog operasies moet ondergaan, maar sterk tans goed aan,” vertel Appelgryn. Die egpaar is saam na ’n gewone kamer oorgeplaas omdat hulle graag naby aan mekaar wil wees.
 
Intussen sê adj.off. Simon Mboledi, polisiewoordvoerder, nog geen verdagtes is in verband met die voorval aangekeer nie. Verskeie leidrade word opgevolg. Volgens Mboledi is twee verdagtes aanvanklik gesoek, maar soos wat die ondersoek ontvou, word die moontlikheid ondersoek dat meer mense by dié aanval betrokke kon wees.
 
Appelgryn sê die egpaar en hul kinders ontvang intensiewe traumaberading. “Die berader het omtrent die hele Saterdag en Sondag by die egpaar deurgebring en behandel ook hul familie.”
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.33
+0.3%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,621.66
-1.3%
Silwer
18.34
-2.8%
Palladium
2,047.50
-1.2%
Platinum
852.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot