AFGRI
BEAN
30 Jan
-
9688
34,00
CORN
30 Jan
-
4590
-2,00
SOYA
30 Jan
-
9460
-75,00
SUNS
30 Jan
-
11400
-92,00
WEAT
30 Jan
-
6725
75,00
WMAZ
30 Jan
-
4480
-50,00
YMAZ
30 Jan
-
4615
-20,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
20 Jan
-
170,89
-2,92
Ave Wool - RWS
20 Jan
-
181,89
-7,19
Beeste A2/3
20 Jan
-
58,72
2,37
Beeste AB2/3
20 Jan
-
58,36
3,52
Beeste B2/3
20 Jan
-
56,86
4,26
Beeste C2/3
20 Jan
-
52,54
0,65
Bevrore Hoender
20 Jan
-
31,75
-2,38
Bokkies (onder 30 kg)
20 Jan
-
63,65
-0,77
Bokooie
20 Jan
-
40,24
-2,32
Groot (meer as 40 kg)
20 Jan
-
41,1
-3,43
Hoender (IQF)
20 Jan
-
32,82
0,66
Medium (30-40kg)
20 Jan
-
56,66
1,18
Pork Average
20 Jan
-
37,05
0,71
Poultry Average
20 Jan
-
32,38
-0,99
Skaap A2/3
20 Jan
-
87,14
3,08
Skaap AB2/3
20 Jan
-
80,78
-2,47
Skaap B2/3
20 Jan
-
70,13
0,82
Skaap C2/3
20 Jan
-
65,78
1,26
Speenkalf
20 Jan
-
36,84
0,12
Spekvarke
20 Jan
-
38,49
1,90
Stoorlammers
20 Jan
-
38,71
0,25
Varkwors
20 Jan
-
29,77
0,61
Vars Hoender
20 Jan
-
32,57
-1,26
Vleisvarke
20 Jan
-
36,9
0,60

Bloemfontein, SA Vleismerino, R77 000

Goeie pryse is op die 60ste nasionale veiling van die SA Vleismerino-telersgenootskap in Bloemfontein betaal.

nas-savm-ram

Die duurste SA Vleismerinoram  (nr. 4071 NWB) is teen R77 000 aan mnr. Johnny Hipkin van die Robvaal-stoetery, Standerton, verkoop. Die ram is deur mnre. Maritz en De Villiers Mouton van die Nuwerus-boerdery, Piketberg, geteel. By die ram is, van links, mnre. Le Roux Nel van BKB, Hipkin, Maritz en De Villiers Mouton, en  Riaan Myburgh, van OVK/CMW. Volgens die rasgenootskap is die ram ‘n beproefde ram wat reeds in drie stoeterye gebruik is. Die ram het uitstekende voorspelde teelwaardes en goeie wol. Altesame 77 ramme is teen gemiddeld R12 909 stuk verkoop.

nas-savm-ooi

Dié ooi (nr. 5162 XK) van mnr. Hannes Kotze van Alexandershoek, Moorreesburg, is teen die hoogste prys van R6 500 aan mnr. André Rautenbach van Blesbokfontein, Lindley, verkoop.  By die ooi is, van links, mnre. Kotze, Johan en André Rautenbach en Jeremy Cleopas. Stoetooie het gemiddeld R4 543 stuk op die veiling behaal. OVK/CMW het die veiling aangebied en die afslaer was mnr. André van Zyl

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.24
-0.2%
Rand - Pond
21.35
+0.1%
Rand - Euro
18.73
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.21
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Platinum
1,013.48
+0.1%
Palladium
1,639.75
-0.4%
Goud
1,923.43
-0.3%
Silwer
23.61
+0.1%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,096
-0.9%
Alle aandele
80,066
-0.9%
Hulpbronne 10
77,373
-0.6%
Industriële 25
102,513
-1.3%
Finansiële 15
16,273
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek n maat
Dis nie maklik om oor jou self teskryf nie , maar hier gaan ons ! Ek is opreg en kan vertrou word , hou glad nie van om eimand seer temaak of mislei nie , ek is ook ma net n...
Mooie meisie wil jou geluk wees
Ek lag graag. Hou van diep geselskap. Diere en see. Ek is nogal warnbloedig. Hou van happy wees. lewe geniet
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot