AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Bloemfontein stap teen plaasmoorde

Memorandums oor plaasmoorde word Vrydag, 30 November, by honderde polisiestasies ingedien, sê AfriForum.

’n Staptog om plaasmoorde tot ’n prioriteitsmisdaad verklaar te kry, vind Vrydag, 30 November, in Bloemfontein plaas. Die optog word deur AfriForum Jeug behartig, en sal by die kantoor van mnr. Butana Khompela, Vrystaatse LUR vir veiligheid en paaie, eindig.

Die inhoud van die memorandum stem ooreen met die memorandum wat Saterdag, 1 Desember, tydens ’n soortgelyke staptog in Pretoria, aan mnr. Nathi Mthethwa, Minister van Polisie, se kantoor oorhandig sal word.

“Jongmense het hul vertroue in die Regering en die Suid-Afrikaanse Polisiediens se vermoë om Suid-Afrikaners te beskerm, verloor,” sê mnr. Charl Oberholzer, nasionale voorsitter van AfriForum Jeug. Die memorandum sal aan Khompela en die ander LUR’e vir veiligheid in die land oorhandig word. Dit gaan Vrydag ook by honderde polisiestasies regoor die land ingedien word.

“Stop die Moorde”
Die staptogte en memorandums vorm deel van die organisasie se Stop die Moorde-veldtog wat vroeër die jaar bekendgestel is. Mnr. Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof, sê die memorandums word landwyd aan die Polisie oorhandig as bewys dat Suid-Afrikaners regoor die land ontevrede is oor hoe plaasmoorde en -aanvalle in die land hanteer word.

“In die memorandums gaan die onderskeie gemeenskappe ook verklaar dat hulle nie net optrede van die Regering eis nie, maar dat hulle ook self betrokke wil raak by die stryd teen misdaad,” lui ’n verklaring.

’n Staptog oor dié veldtog en geweld oor die algemeen in die land het op 21 November 2012 in Kaapstad plaasgevind.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.33
+0.3%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,621.66
-1.3%
Silwer
18.34
-2.8%
Palladium
2,047.50
-1.2%
Platinum
852.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot