AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Bloemspruit gevaarlikste deel in SA

Bloemspruit naby Bloemfontein is die gevaarlikste woongebied in Suid-Afrika, aldus ’n opname van Media24 en die Instituut vir Sekerheidstudies.

Bloemspruit naby Bloemfontein is die gevaarlikste woongebied in Suid-Afrika.


Luidens ’n berig in Volksblad (16 September 2011) is dít bepaal nadat Media24 en die Instituut vir Sekerheidstudies (ISS) die land se misdaadstatistiek, wat verlede week vrygestel is, ontleed het.


Die aantal moorde in Bloemspruit is 170 vir elke 100 000 mense, wat amper ses keer meer is as die nasionale gemiddelde van 31 moorde per 100 000 mense. Dié gebied is boaan die lys vir misdade soos moord, poging tot moord en aanranding.


Stem saam

Intussen sê mnr. Kobus Breytenbach, die voorsitter van Vrystaat Landbou se veiligheidskomitee, hy stem saam dat dié woongebied een van die gevaarlikstes is.


Hy sê hulle ontvang gereeld klagtes van kleinhoewe-eienaars wat aandui dat hul vee gesteel word. Kommersiële boere wat naby die gebied bly, loop ook gereeld onder veediewe deur.


Breytenbach sê hy vermoed van die redes waarom misdaadvlakke in die gebied so hoog is, is die feit dat die gebied baie ontsnaproetes vir moontlike misdadigers bied. “Ek dink ook die feit dat die lughawe daar geleë is en ’n klomp vreemdelinge sodoende die gebied binnekom, is ’n bydraende faktor.”


Volgens Breytenbach kom klagtes ook swak dienslewering van die polisie in die gebied periodiek voor. “Die beamptes word gereeld afgewissel, so soms gebeur dit dat mense vinnige reaksie kry en ander kere is die polisie traag.” Volgens die ontleding bestaan daar baie klagtes ook gebrekkige polisie-optrede.


16 September 2011


Bron: Volksblad

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.87
-1.3%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.59
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.47
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,706.45
-1.2%
Silwer
20.08
-4.7%
Palladium
2,225.00
-4.2%
Platinum
910.50
-2.5%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,087
-1.3%
Alle aandele
65,498
-1.2%
Hulpbronne 10
63,533
-1.6%
Industriële 25
79,065
-1.3%
Finansiële 15
13,956
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot