AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Boer (80), werknemer ontkom in plaasaanval

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
'n Heining om 'n plaaswerf. Foto: Alani Janeke
'n Heining om 'n plaaswerf. Foto: Alani Janeke
Twee verdagtes is in hegtenis geneem nadat hulle ’n 80-jarige boer en sy werknemer vroeër hierdie week in Mpumalanga aangerand en beroof het.

’n 80-jarige boer en sy werknemer is op Woensdag 9 Maart op sy plaas by Umlaasweg by Camperdown deur twee gewapende mans aangerand en beroof.

Kol. Thembeka Mbele, polisiewoordvoerder, sê die voorval het omstreeks 13:00 plaasgevind. Die aanvallers het die boer en werknemer beveel om op die grond te gaan lê waarna hul hande met kleefband vasgebind is.

Die aanvallers het die sleutels vir die hoofhuis geëis, terwyl ’n vuurwapen op die boer en werknemer gerig is. Die boer het dit vir hulle gegee. Die verdagtes het na die hoofhuis gegaan en ’n skootrekenaar, verkyker, herlaaibare lig, oorfone, gholfsak en tuisteaterstelsel gesteel en van die toneel gevlug.

Die slagoffers het daarin geslaag om hulself te bevry en ’n buurman gebel wat dadelik op hul noodoproep gereageer het. Hy het ook die Camperdown-polisie en ander wetstoepassingsagentskappe van die voorval in kennis gestel het.

Die verdagtes, 27 en 32 jaar oud, is naby die toneel opgespoor en in hegtenis geneem. Die gesteelde items en die vuurwapen is in hul besit gevind. Die polisie het vasgestel dat die vuurwapen in 2013 in ’n vorige rooftog in Mpumalanga gebruik is. Tydens dié voorval het vier verdagtes na bewering op 5 Oktober 2013 gedreig om ’n 42-jarige man op 5 Oktober 2013 by Blocksini Stop in Georgedale te vermoor en hom van sy vuurwapen beroof. Die voorval is by die polisie aangemeld en ’n saak van diefstal is geopen.

Profiele sal van albei verdagtes opgestel word om te bepaal of hulle by ander sake betrokke was. Hulle sal na verwagting vandag (11 Maart) in die Camperdown-landdroshof verskyn op aanklagte van diefstal en die onwettige besit van ’n vuurwapen.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot