AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Boer (82) aangerand, van plaas verdryf

Besetters het 'n bejaarde boer van sy plaas verdryf nadat hulle hom aan 'n paal vasgebind en wreed aangerand het.

’n Bejaarde boer is van sy familieplaas by Belfast verdryf nadat besetters hom wreed aangerand en die polisie glo niks gedoen het om hom te help nie.

Volgens Rapport is mnr. Martin Coetzee (82) van die plaas Suikerboschkop sowat 18 km van Belfast in Mpumalanga aan ’n paal vasgebind terwyl sy aanvallers daarop aanspraak gemaak het dat die plaas nou aan húlle behoort. Die polisie is glo deur die aanvallers ontbied omdat Coetzee amok op húlle plaas gemaak het.

AfriForum sê hierdie is een van die eerste voorvalle in Suid-Afrika waar grond voor die voet gevat word omdat besetters dit as hul eiendom beskou. Die organisasie het ’n dringende tussentydse hofbevel by die hof vir grondeise ingedien om van die besetters ontslae te raak.

Coetzee het volgens die berig 15 jaar gelede net twee werkers in diens gehad. Later was daar egter tot 12 gesinne op die plaas. Coetzee wou in vrede met hulle saamleef, maar het hulle onlangs gekonfronteer toe sy trekker weggeraak het en die ou plaashuis kaal gestroop is. Dis toe dat hy aan 'n paal vasgebind en aangerand is.

Coetzee het klagte van betreding, aanranding en poging tot moord by die polisie aanhangig gemaak. 'n Polisiewoordvoerder op Belfast het gesê die saak word ondersoek, maar dat sy nie weet van die bewerings teen die polisielede nie en dus nie nie teen hulle kan optree nie.

Bron: Rapport.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.04
-0.2%
Rand - Pond
20.09
+0.0%
Rand - Euro
17.62
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,709.20
-0.2%
Silwer
20.69
+0.2%
Palladium
2,249.96
-0.5%
Platinum
924.87
-0.1%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot