AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Boer as beroep ál gevaarliker

’n Kriminoloog sê hy kan nie besluit of renosters of boere in Suid-Afrika die meeste bedreig word nie.

Die kans om op ’n plaas in Suid-Afrika vermoor te word, is tussen vier en ses keer hoër as op enige ander plek in Suid-Afrika.

Dít is die bevinding van prof. Christiaan Bezuidenhout, ’n kriminoloog verbonde aan die Universiteit van Pretoria, na aanleiding van statistiek oor plaasmoorde in die 2006/’07-boekjaar. 

Volgens die statistiek wat vir dié 2006/’07 boekjaar beskikbaar is, is 88 boere vermoor. In dieselfde jaar is 87 polisiebeamptes vermoor, met ’n moordsyfer van 38,6 per 100 000 wat vir die algemene publiek aangeteken is. Met 39 982 kommersiële plase wat in dié jaar opgeteken is, word die persentasie moorde op boere in daardie jaar op 220 per 100 000 mense bepaal. Vergeleke daarmee is die moordsyfer op polisiebeamptes – met 155 532 beamptes werksaam die jaar – 55,9 per 100 000.

Gegrond op die feite van die Kamer van Handel en Nywerheid wat in 2010 bevind het dat ’n plaasmoord, wat produksie op ’n plaas tot stilstand bring, ’n verlies van sowat R2 miljoen aan die bruto binnelandse produk beteken. Die 88 moorde het dus ’n verlies van R170 miljoen in die 2006/’07 jaar vir die land beteken, as aanvaar word dat die plaas ná die voorval nie meer produktief is nie.

Wie het wie se grond gesteel?
Volgens Bezuidenhout hét uitsprake deur politici ’n invloed op plaasaanvalle, en hy meen argumente dat wit boere grond in die land gesteel het, moet gestaak word. Hy sê ’n groot deel van die swartmense in die land is uit die Kongo afkomstig en was nie oorspronklik in die land nie. “Wie ’t dan nou wie se grond gesteel? Die argument van boere wat die grond gesteel het, moet onmiddellik gestaak word.”

Me. Lorraine Claassen, ’n onafhanklike kriminoloog wat spesifiek op die wreedheid van plaasaanvalle en -moorde gefokus het, sê geldelike gewin was meestal die motief vir ’n aanval. “Ek het egter baie vrae oor die intensiteit van aanvalle en moorde wat soms met ’n oormaat van of onnodige geweld gepaardgaan. Mense wat met pangas gekap word, met kookwater gebrand word en dies meer.”

Claassen sê nóg ’n aspek wat haar opgeval het, is die hoeveelheid tyd wat aanvallers soms op ’n toneel bestee. “Ek weet van ’n oortreder wat, ná ’n boer in sy bed doodgeskiet is, vir ure lank langs sy liggaam op die bed gelê en televisie gekyk het.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot