AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9600
0,00
CORN
03 Feb
-
4600
0,00
SOYA
03 Feb
-
9571
0,00
SUNS
03 Feb
-
11718
0,00
WEAT
03 Feb
-
6685
0,00
WMAZ
03 Feb
-
4372
0,00
YMAZ
03 Feb
-
4397
0,00
Skenk 'n artikel

Boer baklei voort teen Land Bank én regter oor R80 miljoen skuld

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mnr. Carel van der Merwe, ’n Noord-Kaapse boer, meen sy sakereddingsplan is haalbaar nadat hy weens die erge droogte nie sy lening by die Land Bank kon diens nie. Foto: Charné Kemp
Mnr. Carel van der Merwe, ’n Noord-Kaapse boer, meen sy sakereddingsplan is haalbaar nadat hy weens die erge droogte nie sy lening by die Land Bank kon diens nie. Foto: Charné Kemp

Van der Merwe hou in dié aansoek voet by stuk dat die optrede van die Land Bank om sy besigheid te likwideer en sekwestreer kwaadwillig is, en dat regter Mpho Mamosebo in talle gevalle gefouteer het toe sy sy aansoeke om die voortsetting van die bank se skuldinvordering te keer, van die hand gewys het.

Hy maak ook kapsie dat Mamosebo hom en sy regspan as “dwarstrekkerig” in die uitspraak beskryf het.

Van der Merwe wil met sy jongste appèlaansoek die magte van die likwidateurs en trustees om voort te gaan met die verkoop van sy vee en roerende eiendom, opskort. Die likwidateurs en trustees het in Desember 2022 ’n verklarende bevel bekom om die bates te verkoop ondanks sy hangende aansoek om verlof tot appèl na die appèlhof teen Mamosebo se uitspraak van 11 Oktober.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
-2.2%
Rand - Pond
21.05
+0.1%
Rand - Euro
18.91
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Platinum
974.02
-5.0%
Palladium
1,623.95
-2.8%
Goud
1,865.16
0.0%
Silwer
22.35
0.0%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
74,082
+0.6%
Alle aandele
80,241
+0.6%
Hulpbronne 10
75,186
+0.7%
Industriële 25
103,461
+0.8%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
One life.... Live it
Gemaklike persoon met beginsels en waardes. Te laat vir voorgee, ek is gelukkig in my eie vel en wat die lewe nog vir my inhou. Ek kan wissel van diep seun na baie sosiaal en is...
Kom ons sien wat gebeur
Wel eks nie iemand wat oordeel nie. Wees jouself. Ek luister graag. Eerlik en opreg en hou nie van jok nie. [removed]
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot